Driftwood Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 104, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Driftwood Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike tweeslaapkamerkothuis met gedeeltelike see-uitsigte wat in De Kelders geleë is. Dis ook gerieflik naby die see.
Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Bring asb. jou eie handdoeke.
Die kombuis het 'n ontbythoekie en is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Dit lei na die sitarea. Daar is 'n bankie op die voorstoep waar jy die uitsig kan geniet. Die erf is beskut en veilig vir kinders.
Die kothuis is naby De Kelders se kranse, asook Gansbaai se strande. Gaste kan ook gerus Walkerbaai Natuurreservaat en Hermanus besoek.
Die buurt is 'n stil woonbuurt en ons sal gaste se diskressie waardeer wanneer dit by raserige musiek en partytjies kom. Moet asb. nie na 21:00 saans raas nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Driftwood Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 104, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Driftwood Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 104, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom