LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Driftwood Cove Unit 6 | LekkeSlaap
+42

Driftwood Cove Unit 6

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driftwood Cove No. 6, Kusweg 29, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Driftwood Cove is slegs 300 m vanaf die strand in Pumula. Dit is geleë tussen Hibberdene en Port Shepstone. Die woonstel is ten volle selfsorg en het gerieflike slaapplek vir 6 mense. Gaste kan die branders sien en hoor vanaf die balkon en daar is elke nou en dan 'n klein, rooi treintjie wat hier verbygaan.

Die woonstel is ruim en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorgbehoeftes en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met plaaslike kanale. Daar is braaigeriewe en 'n swembad beskikbaar vir gaste se gebruik en genot. 'n Skoonmaakdiens kan gereël word teen 'n addisionele koste.

'n Kort entjie se stap met 'n houtpaadjie oor die treinspoor bring jou tot op die strand. Daar sal jy 'n getypoel vind en dan is jy ook sommer naby 'n hele paar plaaslike restaurante, winkels en doendinge. Dit is die ideale vakansiebestemming vir gesinne of toeriste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Driftwood Cove Unit 6
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Driftwood Cove No. 6, Kusweg 29, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Driftwood Cove Unit 6 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driftwood Cove No. 6, Kusweg 29, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkNWZlMDM5LWI0NzktNDcxMS1iOWQ4LTM5Zjk5OWI5YjExYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Driftwood Cove No 6 29 Beach Road 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.648009913332 30.525338351727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!