LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Driftwood Cove Unit 6 | LekkeSlaap
+42

Driftwood Cove Unit 6

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Driftwood Cove Unit 6
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pieter H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gemaklik en goeie strand.

Ek sal weer daarheen gaan. Dit is 'n groot en gemaklike plek met 'n baie groot stoep waar jy kan sit en die see sien en hoor.

Stephny W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephny W
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die eienaar is 'n baie aangename mens om mee te deel. Die verblyf daar was baie rustig en privaat. Ek sal dit vir enige vakansieganger aanbeveel. Isabelle, dankie vir jou gasvryheid, ons het baie lekker in jul plekkie gebly!

Driftwood Cove Unit 6's terugvoer

So bly julle het dit geniet.

Driftwood Cove Unit 6
Johan B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met tieners

Hierdie is 'n baie ruim 3 slaapkamer eenheid en ons het ons verblyf terdeë geniet in 'n baie stil rustige omgewing.

Ons het dit baie geniet om in die eenheid te bly aangesien dit lekker ruim is met pragtige see-uitsig vanaf die groot balkon. Daar is ongelukkig nie 'n swemstrand binne loopafstand nie maar ons het Southport-strand baie geniet - dis sowat 3 km weg. Die oord word baie streng bestuur waarvan ons gehou het. Die swembad was ook 'n groot aanwins wanneer die weer ons nie op die strand toegelaat het nie.

Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driftwood Cove No. 6, Kusweg 29, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkNWZlMDM5LWI0NzktNDcxMS1iOWQ4LTM5Zjk5OWI5YjExYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Driftwood Cove No 6 29 Beach Road 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.648009913332 30.525338351727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!