LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 7B Driftwood George Accommodation | LekkeSlaap
+24

7B Driftwood George Accommodation

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Volledige DStv is teen 'n addisionele koste van R50/dag is beskikbaar. Gratis WiFi.
Skoonmaakdienste kan gereël word.
'n Terugbetaalbare deposito van R1500 word gehef.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7B Arthur Bleksley-straat, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZjljYTBiLTcyN2ItNDJjOC04YTU0LWY4OGNhMjUyMGM1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 7B Arthur Bleksley Street Loeriepark 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -33.963555555556 22.493361111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!