Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftwood Self-Catering Home

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Driftwood Self-Catering Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Francois Petrus Jacobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois Petrus Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verby.

Kan nie vra vir beter nie. Geen loadshedding, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Enkelreisiger

Peaceful surroundings, a pity not nearer to the beach.

Great accommodation. Everything was neat and clean. Will definitely visit here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa C
Enkelreisiger

Uitstekend!

Heerlik gebly. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariena D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en ruim wooneenheid in rustige, stil woonbuurt! Kan hierdie verblyf ten sterkste aanbeveel.

Ons het baie lekker gekuier in Blanche se baie netjiese, skoon, goed toegeruste huis. 'n Regte klim net in jou kar en kom kuier, hier's alles wat jy nodig het. En 'n fantastiese Spar letterlik om die hoek vir jou inkopies. Ek sal met 'n geruste hart hierdie verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and enjoyable.

A big bonus was the inverter that allowed all lights, TV and fridge to work during loadshedding. The full DStv package was much appreciated, as were the books and games. Blanche was friendly and helpful. The gardens are beautiful. The cottage is well equipped with everything that one needs to be comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave P
Gesin met klein kinders

Excellent great host, so easy going.

We got delayed and then roads were closed so we were very late. Was not an issue for Blanch. Just a really pleasant experience all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie S
Gesin met tieners

Goed geprys.

Ons sou net graag 'n ekstra handdoek vir hande afdroog wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik.

Ruim huis. Goed toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise Y - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise Y
Gesin met tieners

Baie goed ingerig en netjies.

Extras baie waardevol. Ons het nie eers agtergekom dis loadshedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael T
Enkelreisiger

Faultless.

Exceptionally generous and quality accommodation; brilliant value for money. It lacked for nothing; every little detail was considered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf.

Die huis was baie skoon. Alles het goed gewerk. Lekker gestort en geslaap. Omgewing is doodstil. As jy wil rus, is dit die ideale plek. Ook 'n gasstofie vir kragonderbrekings. Goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro S
Enkelreisiger

Stilte en rustigheid.

Lekker gekuier, bietjie ver van die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S
Saam met vriende

Dit was bitter lekker. Was baie hartseer dat ons net een aand daar spandeer het.

Mens het alles wat mens nodig het in dié netjiese en skoon plek. Die WiFi is gerieflik, daar is speletjies, elektriese komberse. Alles is baie gerieflik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful calm private space.

Centrally situated so can walk to the sea or the shops. A lovely braai area/patio. Comfortable and neat inside with everything one needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana I
Enkelreisiger

I will be back. It was a lovely tranquil and relaxing stay.

I will be back. It was a lovely tranquil and relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V
Gesin met klein kinders

5 dae spandeer aan die Weskus.

Heerlik gebly in Driftwood; goeie prys, skoon, netjies, privaat, veilig en groot. Kan die see hoor maar ongelukkig nie sien nie. Net 1,4 km van die strand af en naby aan baie groot Spar sentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike dag in Yzerfontein.

Gastehuis was perfek toegerus. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n gesinsvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld

Alhoewel Driftwood self-catering home nie 'n uitsig oor die see het nie, is dit in 'n skoon en netjiese deel van die dorp geleë. Die prys is baie billik vir die netjiese verblyf en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, netjies, gerieflik.

Baie luuks met verwarmers en elektriese komberse. Netjies, privaat, gerieflik en pragtige dryfhoutdekor. Verblyf baie geniet en heerlik gekuier op die sonnige stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elise E

Die plek van verrassings.

Die eerste verrassing was die grootte van die woonstel. Die kombuisie is kleinerig, maar het alles wat jy nodig het. Die slaapkamers is egter ruim en daar is boonop elektriese komberse wat saans gou aangeskakel is toe die koue inbeweeg. Daar is twee volledige badkamers wat enige vrou se hart sal verbly. Hoewel die kuierstoep met sy ingeboude braai nie uitkyk op die see nie, kyk jy uit op 'n lieflike tuintjie wat wemel van die voëllewe. Die DStv en WiFi was uiters nuttig toe die weer teen ons draai. Dit was sommer 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie T
Saam met vriende

Baie lekker gebly en baie sentraal.

Baie billike prys en baie toeganglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige gemaklike en goed toegeruste verblyf!

Verblyf baie netjies, prakties, vriendelike ontvangs en baie hulpvaardige gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek. Baie netjies.

Asemrowende naweek saam met my man en my dogter. Plek is baie mooi en netjies. Waarde vir jou geld. Fantastiese plek, fantastiese tyd. Dankie Blanche.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Gesin met tieners

Fantasties en heerlik ontspan en uitgerus.

Woonstel baie netjies en skoon met al die nodige toebehore. Baie rustig en al die plekke in die Weskus maklik daarvandaan bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Enkelreisiger

Ek is weggeblaas deur Yzerfontein se vriendelikheid.

Hope spasie, vriendelikheid en rustigheid. Alles wat jy benodig vir 'n kort of lang verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V
Saam met vriende

Ruim en gerieflik.

Heerlik gekuier en sal beslis aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Enkelreisiger

Really nice place!

Really nice place. Very convenient for me travelling on my own, has all I need! Owners, very nice and accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker plek!

Regtig 'n lekker plek. Baie gerieflik vir my wat op my eie reis. Het alles wat ek nodig gehad het! Eienaars, baie vriendelik en akkommoderend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Dis maklik bereikbaar en het die nodige geriewe. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin P
Gesin met klein kinders

Fantasties ingerig, alles wat nodig is.

Ons het wonderlike verblyf geniet, spasie, gemak, fasiliteite, skoon en mooi. Baie dankie vir julle gasvryheid, ons beveel Driftwood sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susa K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Susa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan dit beslis aanbeveel.

Ons is hartlik ontvang en het heerlik in hierdie pragtige en goed toegeruste huis gebly. Die enigste negatiewe punt was dat die veilige parkering net oop parkeerplek voor die motorhuis was. Vir ons paranoïese Gautengers is veilige parkering agter slot en grendel! Ons is egter tegemoet gekom en die gasvrou het haar motor buite laat slaap sodat ons motorfiets in die garage toegesluit kon word. Dit het ons baie waardeer, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully, relaxing weekend.

Arrived Saturday evening for two nights. Driftwood was very welcoming and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Pragtige, netjiese en goed toegeruste huisie. Het aangename verblyf verseker wat ek beslis sal aanbeveel.

Baie dankie vir die vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Die huisie is volledig toegerus, baie mooi netjies, stil en rustig. Ons het heerlik ontspan en gerus in 'n veilige omgewing en sal beslis weer terugkeer. Ek kan hierdie verblyf met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde.

Driftwood was 'n baie netjiese, goed toegeruste plek. Dis 'n uitstekende plek vir 'n gesin met klein kinders, want daar is 'n veilige tuin waarin hulle kan speel. Ek kan dit sterk aanbeveel, en ons het ook gevoel dis goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftwood Self-Catering Home se terugvoer

Esme baie dankie vir die terugvoer oor Driftwood. Ons waardeer dit baie, dit was 'n plesier om julle hier te kan huisves. Baie dankie ook dat julle die plek in so 'n netjiese en skoon toestand gelaat het, dit maak dit altyd vir ons soveel makliker. Ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.

Driftwood Self-Catering Home
Francois D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Definitief aanbeveelbaar.

WOW! Definitief aanbeveel. Alles wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Layna F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Layna F
Enkelreisiger

Helpful host, close to stores and beaches.

Very comfortable and clean. Welcoming and friendly hostess, Blanche. Easy place to find and settle in. Spacious accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hulpvaardige gasheer, naby winkels en strande.

Baie gerieflik en skoon. Verwelkomende gasvrou, Blanche. Maklike plek om te vind en in nes te skrop. Ruim akkommodasie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie lekker gekuier. Kinders het hulle terdeë geniet. Dankie vir 'n baie gerieflike en toegeruste huis. Kom beslis weer! Baie dankie Heynrycht en gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best of 5 places in Western Cape we visited.

We visited the Western Cape on a 13 day tour from Wellington through the Cederberge, Kamieskroon and Upington, starting from Pretoria. Driftwood was spacious and clean. It had all the neccessities required for a self-catering holiday. Nothing was short or inadequate. Service was excellent and friendly. Of the 5 places we visited, it stood out. All the others had some "problem" eg. not sufficiently equipped or cramped or insufficient freezer space. Driftwood had none of these problems. It is not on the beach front, but is within walking distance from the sea shore. Apart from all this, it also rated amongst the cheapest and thus the most cost effective. If we should visit the West Coast again, this would be our first choice to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met vriende

Privaat, volledig toegerus, vriendelike ontvangs, pragtig, uitstekende ligging.

Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Ons het nie 'n enkele klagte oor die twee dae se verblyf wat ons daar geniet het nie. Die eenheid is ruim, netjies, volledig toegerus, privaat, pragtig, en silwerskoon. Ek sal definitief daarheen terugkeer. Ek beveel Driftwoods aan sonder enige huiwering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en ruim blyplek.

Dit was netjies en skoon met 'n vriendelike eienaar. Goed geleë vir besoeke aan naburige interessante plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Driftwood Self-Catering Home se terugvoer

Soveel groot dankies vir die resensie wat julle op die webwerf geskryf het - ons waardeer dit regtig. Dit was 'n plesier om julle hier te kon huisves!
Groete
Blanche

Driftwood Self-Catering Home
Erma S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erma S
Saam met vriende

Uitstekende waarde.

Ons het heerlik gebly in 'n goed toegeruste woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane A - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a wonderful and relaxing time.

Quiet, tranquil, and homey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie L
Saam met vriende

Dit was baie stil en rustig. Baie lekker!

Dit is 'n baie aangename plek om te oornag of 'n paar dae te bly. Jy kan oral heen ry na al die nabygeleë dorpe. Nie een van hulle is te ver om net vir die dag heen te gaan nie. Die strandgebied is natuurlik die beste om te stap net sover jy wil. Daar is genoeg eetplekke om heen te gaan. Dit is 'n perfekte plek om te gaan rus en te doen net wat jy wil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n baie netjiese plekkie!

Sal beslis weer hier kom bly. Die tydjie was net te kort. Daar is lekker bordspeletjies in die sitkamer. Dankie Blanche, jy sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianna S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rianna S

Dit was baie lekker.

Die plek was baie netjies en goed ingerig met alle moontlike geriewe. Ons was vriendelik ontvang en het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gerieflike, billike verblyf.

'n Vriendelike dame het ons ontvang. Die verblyf was ruim, netjies, skoon met al die nodige vir 'n heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H
Saam met vriende

Beste toegeruste gastehuis.

Die verblyf by Driftwood was regtig 'n baie aangename ervaring. Die stoep met die braai het ons besonders baie geniet. Die linne is van 'n goeie gehalte, asook die elektriese ware oor die algemeen. Werklik smaakvol gemeubileer en baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met vriende

Lekker en mooi.

Baie mooi en goed toegeruste verblyf. Lekker badkamers en alles wat 'n mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duckitt-straat 30F, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwYWEyZWMwLWVkNGMtNDgwMy1hZjg3LWMxMmVkOWU4YjNiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 47 5 1 5 30 F. Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.348773002248 18.158893242328