Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drika's Verblyf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 21a, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Drika's Verblyf is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Mosselbaai.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Linne word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof met oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n induksiestoofplaat op versoek.

Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea met 'n TV en DStv ontspan. Die leefarea bied toegang tot die stoep met braaigeriewe.

Drika's Verblyf is net 350 m vanaf die gholfklub, 550 m vanaf Mosselbaai Hospitaal en 1 km vanaf die middedorp. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos visvang, veilige swemstrande, bergfietsroetes, 4x4-roetes en besienswaardighede soos die Bartholomeu Dias Museum, Cape St. Blaise-vuurtoring en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Drika's Verblyf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Drika's Verblyf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • 17de Laan 21a, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Drika's Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 21a, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKGrr8q2vao5JOEbzoXjK3gQPLnD3kNMCLMNMl68QBoOXeeeJn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 21a 17th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.186556261866 22.133014143119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem