Drogheda Gastehuis
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 15, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R990 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Drogheda Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die plaasdorpie Leeudoringstad. Die eiendom is naby winkelsentrums en plaaslike besienswaardighede.
Die gastehuis bied verblyf in 2 gasteslaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is geskik vir 4 gaste en het 4 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word. Die privaat badkamer het 'n stort.
Die kamers het elkeen 'n TV met DStv, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan in die swembad afkoel of in die tuin ontspan. Die huis het geslote kringtelevisie en 24 uur-sekuriteit.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Bothastraat 15, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
Sien meer verblyf in Leeudoringstad Noordwes
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 15, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom