LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dromedaris Apartment 405 | LekkeSlaap
+15

Dromedaris Apartment 405

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Dromedaris Apartment 405
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cyril M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril M
Gesin met tieners

Baie lekker!

Netjies, skoon en veilig. Annerie het baie moeite gedoen en ons het die wegbreek baie geniet.

Daleen M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like home.

Friendly service, key on time. Thanks Annerie.

Ronel M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon.

Was puik. Als was skoon en netjies.

Karusha M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karusha M
Gesin met klein kinders

Perfect.

The flat was so clean and neat. It had everything we required. Annerie was very accommodating and from our check-in to check-out everything was perfect. Its perfectly located views are lovely. One of the best holidays we have been on.

Marie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Gesin met klein kinders

Fantasies.

Die ligging was perfek vir ons as familie. Perfekte kort toegang tot die strand reg voor die woonstel vir n dag op die strand. Naby genoeg aan die hoofstrand, eetplekke en vermaak.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie Marie. So bly julle het dit geniet.

Dromedaris Apartment 405
Jessie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie S

Gemaklik.

Die woonstel het alles wat jy benodig. Is lekker loopafstand na die strand en voel veilig. Dankie aan, Annerie wat alles vir my gemaklik gemaak het.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie Jessie. So bly julle het die vakansie geniet.

Dromedaris Apartment 405
Frikkie K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, kan nie wag om weer te gaan nie.

Baie dankie, ons verblyf was heerlik. Ons het laat gekom en Anneri het uit haar pad gegaan om vir ons die sleutel te bring. Sal definitief weer by julle bespreek. Die woonstel was netjies en skoon. Nogmaals dankie.

Sanette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Skoon, netjies, pragtige woonstel. Hier is alles wat mens nodig mag kry. Die woonstelblok self is netjies, skoon en baie rustig. Baie dankie aan Anneri vir die vriendelike ontvangs wat ons gehad het. Ons sal beslis weer gebruik maak van jou plekkie. Ek sal Dromedaris 405 beslis aanbeveel!

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie Sanette.

Dromedaris Apartment 405
Marlize V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir julle great diens! Ons verblyf was heerlik en alles was net die beste! Dankie!

Julle diens is puik.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie Matlize,
So bly julle het dit geniet.
Groete,
Annerie.

Dromedaris Apartment 405
Maricke G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricke G
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Dit was 'n lekker naweek, daar is nie enige geraas nie. Dis 'n lekker plek om te bly as jy naby die strand wil wees. Daar is 'n Spur loopafstand vir 'n ontbyt voordat jy die branders in vaar. In opsomming, baie lekker.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Baie bly julle het die naweek geniet, Maricke.

Groete,
Annerie

Dromedaris Apartment 405
Gilbert M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilbert M
Gesin met tieners

Very neat.

What an awesome place, definitely coming back.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Thank you Gilbert you are most welcome.
Annerie

Dromedaris Apartment 405
Willem V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met tieners

Dit was heerlik! Eenheid skoon en netjies!

Heerlik gerus. Die eenheid is naby die hoofstrand, die kombuis is volledig toegerus. Dankie Annerieons, kan jou plekkie vir almal aanbeveel.

Elsabe C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Saam met vriende

Ek sal vir seker weer hierdie woonstel boek!

Die bespreking is 'n paar dae voor my verblyf persoonlik bevestig. Die sleutels was beskikbaar toe ons arriveer en die woonstel pragtig netjies en skoon. Dankie vir die sjokolade met die verwelkomingsbriefie! Ek sal beslis in die toekoms hierdie spesifieke woonstel bespreek.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie Elsabè. Ek hoop julle het julle bootreis geniet.

Dromedaris Apartment 405
Gertjie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertjie P
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

We enjoyed our stay and will definitely go to Amanzimtoti again.

Aileen A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen A
Saam met vriende

Awesome.

Baie mooi plek, goed opgepas, veilig, skoon, uitsig vanaf woonstel is fantasties, vriendelike mense, naby geriewe. Beslis waarde vir geld! Raai enige iemand aan om die woonstel te gebruik.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie Aileen. Ek is bly julle het dit geniet.
Annerie

Dromedaris Apartment 405
Jatinka N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jatinka N
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie dankie, ons het dit baie geniet. Plek baie netjies en skoon. Naby die see geleë en mooi uitsig oor die see vanaf woonkamer. Lekker groot stort en kombuis met alles wat mens benodig.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie Jatinka en Anne. Baie bly julle het dit geniet.
Annerie

Dromedaris Apartment 405
Petrus V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Perfekte ligging, naby alles, skoon, netjies en reg op die strand!

Perfekte woonstel vir 4 mense. Absoluut reg op die strand. Binne 3 km van alles denkbaar tot ysskaatsbane, perdry en honderde uiteetplekke. 20 Minute se ry na Durban se warf, 25 minute na Ushaka. Alles wat jy wil doen tydens vakansie binne 'n kort afstand. Eienaar vriendelik en uiters behulpsaam.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Baie dankie Petrus ons is bly julle het dit geniet.
Sterkte met die hand.

Dromedaris Apartment 405
Victor J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Victor J

Baie netjiess, naby aan winkels. Sal beslis weer daar gaan woon.

Sal beslis weer hier kom woon vir vakansie.

Chane B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane B
Gesin met klein kinders

Net wat ons gesoek het vir die naweek.

Dromedaris 405 is 'n woonstel wat 'n uitkyk op die see het. Dis baie skoon en netjies met veilige parkering. Alles is mooi aan ons verduidelik.

Vincent B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent B
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en gerieflik.

Baie gerieflik en veilige parkering. Woonstel het alles wat mens benodig en nog meer. Ons kom volgende jaar weer.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie Vincent, julle is welkom.

Dromedaris Apartment 405
Adri N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Baie lekker gebly. Vriendelik en het welkom gevoel.

Tinus B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos jou eie huis net by die see.

Vir 'n wegkomknas is dit die plek vir die see.

Thys P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys P
Saam met vriende

Baie lekker, ongelukkig net te kort gewees.

Was saam vriende in hul tyddeel. Ek het 2 dae ekstra geboek by Drommedaris. Ons was so aangenaam verras oor hoë mooi, skoon en netjies die woonstel was. My partner en ek voel ons plek was mooier as hul plek.

Dromedaris Apartment 405's terugvoer

Dankie, ons probeer ons bes om verblyf aangenaam te maak vir ons besoekers.

Dromedaris Apartment 405
was R620
Vanaf R558
per nag (plek vir 4)
was R620
Vanaf R558
per nag (plek vir 4)
was R620
Vanaf R558
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Dromedaris-woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsRbbLjAT5GXtrEfclQ5eTtru2N2Rc7itiHJAYCmJaB6UyefXq7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R620, nou Vanaf R558  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Beach Road Dromedaris Flats 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.045652 30.892664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!