Drummers Nest
Opsomming van Resensie
Eben V - Mei 2022
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Charl K - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker, gesellige plekkie en waarde vir geld.
Riana R - Jan 2022
Gemiddeld
Net vir oorslaap
Eloise R - Okt 2021
Gemiddeld
Dit is baie netjies en rustig. Prys was ook sakpas.
Lourens S - Sep 2021
Gemiddeld
Stil en gemaklik
Althea C - Aug 2021
Gemiddeld
Uitstekend
Manda S - Mei 2021
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld! Gerieflik en skoon. Vriendelike gasvrou.
Wattie W - Mei 2021
Gemiddeld
Waarde vir geld met puik kliëntediens.
Charl G - Apr 2021
Gemiddeld
Very nice and great value for money.
Martha V - Mrt 2021
Gemiddeld
Lekker rustig en veilig gebly.
Sara F - Feb 2021
Gemiddeld
Wonderlik.
Warren B - Jan 2021
Gemiddeld
Beautiful and very quiet everything you need in a nutshell.
Kobus V - Des 2020
Gemiddeld
Baie rustig en veilig.
Zozo M - Des 2020
Gemiddeld
I really enjoyed my stay and warm welcoming.
Johannes Hendrik C - Des 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld om daar te oornag.
Johnny K - Okt 2020
Gemiddeld
Presies wat benodig was
Marita V - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker gebly by Drummers Nest - sou dit definitief aanbeveel.
Martin S - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekkende diens, sien julle volgende jaar beslis wwer
Rene V - Sep 2020
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het, waarde vir geld, veilig, goeie ligging.
Angeline G - Feb 2020
Gemiddeld
Kliëntediens en ligging was puik.
Rhonan P - Jan 2020
Gemiddeld
Koste effektief.
Johan J - Des 2019
Gemiddeld
Rustig, aangename en vriendelike ontvangs.
Martie Ehlers E - Nov 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Danie V - Nov 2019
Gemiddeld
Skoon eenheid. Lekker stil area. Veiligheid goed en goeie diens ontvang.
Drummers Nest se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was so lekker om julle te kon ontmoet.
Ons het op die dokument op tafel ons gaste onverskoning gevra oor ons die bad omskep het in stort agv droogte en swak druk in Klerksdorp en gevra mense moet asb nie probeer bad nie.
Ons was genoodsaak om die prop by die stort weg te vat aangesien mense dit nogsteeds probeer gebruik het as 'n bad.
Jammer as dit enige ongerief veroorsaak het.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Drummers Nest
Cecilia V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie lekker plek en waarde vir geld.
Thomas V - Sep 2019
Gemiddeld
Ons het lekker gebly.
Pierre B - Aug 2019
Gemiddeld
Quiet neighborhood with good safety measures.
Martin S - Jul 2019
Gemiddeld
Baie goeie diens en ontvangs.
Susan L - Jul 2019
Gemiddeld
Goeie en vriendelike diens.
Susan L - Jun 2019
Gemiddeld
Wonderlike plekkie.
Madeleine L - Jun 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Anton H - Mei 2019
Gemiddeld
I enjoyed the stay.
Frans F - Apr 2019
Gemiddeld
Bekostigbaar en veilig.
Elsie N - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was lekker cosy.
Suzelle V - Apr 2019
Gemiddeld
Rustig en gerieflik.
Ockert S - Apr 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Jennifer P - Jan 2019
Gemiddeld
Value for money.
Corna S - Okt 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Lee-ann S - Sep 2018
Gemiddeld
Netjies en veilig.
Annatjie R - Sep 2018
Gemiddeld
Vriendelik ontvang. Stapelbed glad nie geskik vir volwassenes nie.
Drummers Nest se terugvoer
Goeiemore.
Baie dankie dat u ons gekies het vir u verblyf. Ons is so jammer om te verneem dat 2 mense ongemaklik moes slaap maar as u weer kom laat weet ons asb dan bring ons met graagte vir u nog 'n bed in om dit gemakliker vir almal te maak as die slaapbank nie voldoende is nie. Ek is te alle tye beskikbaar vir enige navraag of om iets e uit te sorteer vir u gemak. Hoop u het 'n ongelooflike lekker dag en dat ons u weer binnekort gaan sien.
Groete
Adele
Ria V - Aug 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Alles wat nodig is is daar. Gerieflik.
Debbie N - Aug 2018
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Allan R - Aug 2018
Gemiddeld
Blessed.
Mauritius V - Aug 2018
Gemiddeld
Goeie prys.
Byrin T - Aug 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld. Jy kan nie beter kry nie.
Amelia A - Jul 2018
Gemiddeld
Baie netjiese plek en mal oor die privaatheid.
Este V - Jul 2018
Gemiddeld
Netjies, veilig, bekostigbaar. Absoluut waarde vir geld.
Vera V - Jul 2018
Gemiddeld
Rustige gebied, veilig en naby middedorp.
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Maylaan 53, Adamayview, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Geen kinders onder 5