LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by D’s Studios | LekkeSlaap
+20

D’s Studios

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelweg 70, Bartlett AH, Bartlett AH, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

D’s Studios bied bekostigbare en luukse verblyf in Boksburg.

Gaste het 'n keuse tussen D's Studio 1 met slaapplek vir 6 of D's Studio 2 met slaapplek vir 2. D's Studio 1 beskik oor 3 en suite-slaapkamers en D's Studio 2 beskik oor 1 en suite-slaapkamer.

Die kombuise in elke eenheid is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Die eenhede het elk 'n sitarea.

D's Studios is ongeveer 6 km van die lughawe af en 'n pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir D’s Studios
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Middelweg 70, Bartlett AH, Bartlett AH, 1459, Gauteng
  • Gaste dink D’s Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelweg 70, Bartlett AH, Bartlett AH, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMEGMdRK1KScueFlBWQNtenX7c3phYhxlQakYb4VIWpC0PtuHeq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 70 Middel Road Bartlett AH 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.175338665559 28.274328917791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!