Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Du Barry Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Du Barry Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karien J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J
Enkelreisiger

Lieflik!

Lieflike plek! Verkwikking vir die siel. Woorde skiet te kort. Sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Gesin met tieners

Aangenaam.

Aangenaam, netjies, wonderlike ontbyt, stil woonbuurt, vriendelike gasvrou en gasheer, naby inkopiesentrum met restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juandre A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre A
Enkelreisiger

Very good accommodation.

It was a very enjoyable stay with an excellent breakfast and friendly staff, good service. Take note the entrance is quite steep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Hi Juandre, dankie vir jou goeie oorsig. Die eerste kennismaking met die inrit/oprit is darem net die eerste keer n wenkbrou oplig, daarna is dit nie eers iets waaraan jy weer dink nie. Hoop om jou weer te sien.
Groete, Du Barry Gastehuis

Du Barry Guest House
Coetzee D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetzee D
Enkelreisiger

Plek was skoon en netjies. Baie vriendelik ontvang. Mooi tuin en lieflike kamer.

Sal definitief weer daar oornag. Daar moet gekyk word na pensioenaris-afslagte. Ontbyt was baie lekker en geleë in maklik bereikbare omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Enkelreisiger

Netjiese plek en sentraal geleë en naby waar ek wou wees.

Diens was baie goed en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D
Enkelreisiger

Klassieke outydse bederf.

Servious is werklik die ambassadeur van Du Barry Guest House. Ek as enkelreisiger het 19:00 gearriveer en hy was dadelik by die motor om te help met bagasie. In my kamer was die verwarmer aan, glasie sjerrie het my ingewag en hy het vriendelik al die nodige inligting verskaf. Ontbyt was keurig en smaaklik. Eienaar San-Marie het Saterdagoggend haar tyd opgeoffer en my geselskap gehou tydens ontbyt. Pragtige tuin en veilige omgewing. Baie dankie Du Barry Guest House. Ek is bly ek het julle ontdek. Sien my weer indien ek alleen reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit is altyd so lekker om sulke gesofistikeerde gaste te ontvang. Jy was voorwaar 'n uitsonderlike gas.

Du Barry Guest House
Christa G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf met 'n heerlike ontbyt. Pragtige tuin en swembad.

Ons verblyf was gemaklik met genoeg komberse, skoon linne en 'n verwarmer. Drinkwater is verskaf en my man en seun het die biljarttafel geniet. Alles was skoon en netjies met vriendelike personeel. Die ontbyt was keurig voorgesit. Ons hoop om eendag weer hier te bly. Van bespreking tot uitteken het alles vlot verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Baie dankie,Christa. Dit was 'n voorreg om mense soos julle te huisves. Alles wat mooi is vir julle. Voorspoed met jul besigheid.

Du Barry Guest House
Brenda R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R
Enkelreisiger

Baie netjies en rustige atmosfeer, voëltjies sing jou wakker in die oggend.

Uitstekende diens en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Brenda,
Baie dankie vir die opbouende kommentaar. Waardeer dit baie. Ek hoop die operasie was n groot sukses en dat jou gesig nou nie meer blou is nie!!!!. kom kuier maar weer.!

Vriendelike groete en n geseende Feestyd vir jou!
San-Mari`e

Du Barry Guest House
Werner S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Besigheidsreis

Heerlike verblyf.

Heerlike verblyf. Personeel was professioneel en vriendelik van begin tot einde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Baie dankie Werner. Dit is altyd lekker om sulke positiewe en vriendelike kommentaar te kry. Ek waardeer die moeite wat jy gedoen het daarmee. Groete, SM.

Du Barry Guest House
Marna S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S
Gesin met tieners

Dit het so 'n huis-gevoel.

Dit was heerlik om daar te bly. Dit het 'n rustige atmosfeer so binne-in die stad. Ideale plek vir ons plattelanders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Baie dankie.
Dit is baie lekker om sulke opgewekte gaste te ontvang en ook weer deel te word van die wonderlike plattelandse ongekunsteldheid en spontane vriendelikheid.

Du Barry Guest House
Adolf L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, professioneel, huislik en netjies.

My verblyf was fantasties, die beste ontbyt in Pretoria en hartlike, warm gasvryheid. Lieflike tuin en stil en veilig - sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Baie dankie Adolf. Ek waardeer jou moeite om vir Du Barry Gastehuis die berig te plaas.

Du Barry Guest House
Valerie L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Du Barry Guest house gaan nog moeg word vir ons!

Dit is sowaar een van die beste gastehuise wat ons nog ooit by oornag het. Die mense is vriendelik en die kamers netjies. Die badkamer was modern maar tog het hy 'n "vintage twist". Ek sal die gastehuis sterk aanbeveel vir enigiemand wat homself in daardie omgewing bevind. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke soos Oom Oubaas van 7de Laan sou sê. Ons was op ons gemak en tot ons grootste verbasing het 'n glasie port op ons gewag toe ons laataand die kamer instap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die opbouende kommentaar. Dit is net so onverwags soos jou glasie sjerrie waarvan jy praat. Dit word opreg waardeer. Ons sien uit na die volgende kuier. Du Barry Groete

Du Barry Guest House
Annamarie G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis met 'n lieflike tuin en gasvrye personeel.

Die eienaar van Du Barry Gastehuis het my dadelik welkom laat voel, dis 'n pragtige plek, veilig met 'n lieflike boomryke tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Du Barry Guest House se terugvoer

Annemarie, baie dankie vir die onverwagse, positiewe kommentaar .Dit is ons strewe om almal tuis te laat voel en ook ons beste diens te lewer asook smul-lekker ontbyte te bedien. Ons wil he ons gaste moet ons onthou en nie vergeet nie. Ons sien uit na jou volgende kuier.Groete

Du Barry Guest House
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquila-laan 260, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNmQzMjAzLWQ3YWYtNDRjNy05ZDk4LTNlMWQ2Njg5ZWM4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 260 Aquila Avenue Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.800837466877 28.239661550926