Duck Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Duck Inn bied B&B akkommodasie in Richardsbaai en selfsorg-opsies met tradisionele gasvryheid, gerief en aandag. Dit is ideaal geleë in 'n stil straatjie in die voorstad, Meerensee, in Richards Baai, KwaZulu-Natal. Ons is slegs 2 km van die strand en winkelsentrum af, een uur se ry vanaf die Hluhluwe- en Umflozi Wildreservate af en een uur van Durban af.

Duck Inn het in 1995 oopgemaak, en som die "huis weg van die huis" ervaring op vir al sy gaste, terwyl die hoë diensstandaarde en gasvryheid behoue bly. Duck Inn bied 6 gastekamers, elk met en suite-badkamers. Elkeen van die 6 kamers is smaakvol versier en toegerus met lugversorging en waaiers, TV met DStv, gasvrouskinkborde, 'n yskassie, baie boeke en tydskrifte - alles om jou verblyf by ons ontspanne en aangenaam te maak. Almal het eie ingange vanaf die tuine en 'n privaat patio. Ons bied ook selfsorgdienste.

'n Volledige Engelse en Kontinentale ontbyt word in die oorspronklike huis bedien. Die Duck Inn het in 2007 die 'Zululand Chamber of Business Service Excellence Award' vir die tweede maal gewen, en was in die verlede die wenner van die 'Kwazulu-Natal Tourism Service Excellence Award '.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Duck Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za