Duck Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
The Cottage - 2-Enkelbed (kamer 2)
Ontbyt
The Cottage - Dubbel (Kamer 3)
Ontbyt
The Mews Dubbel (kamer 4 en 5)
Ontbyt
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Duck Inn se kansellasiebeleid:
'n Deposito word vereis wat gelyk is aan 1 nag se totale tarief, óf per direkte deposito, óf per kredietkaart.
Kansellasies op die verwagte dag van aankoms, of gedurende die duur van die verblyf, sal verantwoordelik wees vir die totale koste van die verblyf vir die gekanselleerde dae.
Kansellasies 1 week of langer voor die verwagte aankomsdatum sal die totale deposito verbeur.
Vertrek tyd is nie later nie as 11:00 op die laaste dag.

Gaste wat na Duck Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za