Duck 'n Dive Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Duck 'n Dive Accommodation bied verblyf op Wolwasplaas, 'n skaap- en lusernplaas in die Noord-Kaap naby Loxton.

Dié huis is op die oewer van 'n pragtige dam 4 km van die hoofplaashuis af en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 19 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die tweede slaapkamer het elk 5 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die leefarea het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 1 met 'n bad en 'n stort en die ander met slegs 'n stort.

Son- en windkrag hou dié selfsorghuis aan die gang en gas word gebruik vir die geiser, stoof en yskas. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat wil ontspan, 'n boek wil lees, gehaltetyd met familie of vriende wil deurbring, of bloot die rus en vrede wil geniet.

Daar is binne- en buitebraaigeriewe en 'n kaggel vir die koue wintermaande.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad of in die plaasdam swem.

Slaapplek

'n Bespreking by Duck 'n Dive Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 10 persone
5 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Duck 'n Dive Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 19)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false