LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Due South Guest House | LekkeSlaap
+25

Due South Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostewalweg 65, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Due South Guest House bied verblyf in woonstelle in Langebaan. Ons bied ook seiljag- en bootvaarte en is 'n gerieflike oorslaapplek vir gaste wat besienswaardighede in die omgewing wil verken.

Daar is 4 woonstelle. Elke woonstel het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, 'n en suite-stort en 'n kombuisie met al die basiese toebehore om maaltye voor te berei, op te warm of the kook. Daar is ook TV's met sekere DStv-kanale.

Klein, goedgemanierde troeteldiere kan saamkom indien die gesinseenheid bespreek word. 'n Braai-area en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar op die perseel.

Due South Guest House is naby die dorp se strand, winkels en restaurante. Die gholfbaan is net 10 minute se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Due South Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Oostewalweg 65, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Due South Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oostewalweg 65, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATni2w671SYhqf8rPtWbqWdneWsTQx3tuCBZvcbNOxSanGFkX5n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 65 Oostewal Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.0943056 18.0321162
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!