Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duifieklip

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dierdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Duifieklip
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Michelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Super comfortable, well equipped, gorgeous natural location on the ocean.

My parents, brother and I stayed at Duifieklip for one week at the end of February 2024. I was torn about leaving a review because I don't want word to get out how fantastic this holiday home is! Lol! The location being on the ocean is spectacular. The garden leading to the ocean is so pretty, filled with a huge variety of birds, and hearing the birds chirping made our holiday special. The sounds of the gulls and the waves created a feeling of peace. The house itself was more than perfect! It had everything one would want for a truly comfortable vacation. There are so many features to mention at Duifieklip: The downstairs braai area/stoep with table was perfect, the lounge, kitchen, downstairs dining area, upstairs patio with unbelievable views. Each of the bedrooms had ensuite bathrooms. The garage had an extra fridge with washer and dryer. Kayaks, life vests, sun umbrellas and so much more to make for a perfect, perfect holiday. We felt very safe as the house has an alarm system and is well situated for safety. The house is close to a local shopping village, the Spar and several lovely restaurants. Paternoster is 20-30 mins away, Stompneus baai has a lovely beach and we found lots to do in the area. All in all, we did not want for a thing and our expectations were exceeded.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dear Michelle,
Thank you for taking the time to write such a special review. We are very glad that you enjoyed your time at Duifieklip. That is the best feedback possible. You would be most welcome back in the future.
Best wishes,
Dierdré

Duifieklip
Genavieve C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genavieve C
Gesin met klein kinders

Everything we wanted and then some! Will definitely be back when next in SA.

We had the best time at Duifieklip celebrating my 40th birthday. We were 6 adults and toddlers. The house has everything you need, it's right on the beach and the garden is perfect for kids to play. We had the most relaxing weekend sitting outside, playing board games and strolling down to the beach to go fishing & kayaking. The house was clean with an impressive library, every kitchen utensil you could ever need and an inverter in case of load shedding. We all said we would definitely be back! What a beautiful home in a beautiful part of South Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dear Genavieve,
Thank you for taking the time to submit a review!
We are so glad that you enjoyed your stay at Duifieklip and we hope to have you back anytime you are visiting again.
Best wishes with your endeavours.

Duifieklip
Mignon G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon G
Saam met vriende

Uitstekende ligging.

Die huis is letterlik op die strand. Hy is so gebou dat jy heerlik op die stoep kan kuier al waai die wind hoe sterk. Die huis het behoorlik alles wat jy enigsins kan nodig hê tydens jou kuier. Die alarmstelsel het ons ook baie veilig laat voel toe ons uitgegaan het of die nag gaan slaap het. Gasvrou was altyd vriendelik en behulpsaam. Sal hierdie plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Middag Mignon,
Baie dankie vir die resensie.
Jy is reg. Die Suid-Ooster kan maar waai en pla nie op die stoep nie. En die huis en stoep front Noord.
Ons ontvang julle graag weer by Duifieklip!

Duifieklip
Bernie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie C
Gesin met tieners

Dis soos ons eie huis, gemaklik, gerieflik, net by die see!

Dit was een van die mees lekkerste vakansies vir ons gesin. Duifieklip en al sy betrokke personeel is absoluut wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is baie bly en hoop dat julle dit dalk weer eendag daarvan gebruik sal kan maak.

Duifieklip
Leon M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome holiday home.

Everything you need from a holiday home under one roof. Paradise on the beach. Love the garden, the layout of the house, how close it is to the beach, the sea views. The list is just endless. Look no further. Will return and return and return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Thanks for choosing to stay at Duifieklip. We are very glad that you enjoyed your stay! It will be a pleasure having you back.

Duifieklip
Jason L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L
Saam met vriende

Lovely beach side house with safe beach.

Arrived earlier than expected to a windy St. Helena. The house is very well equipped, and the stoep overlooking the ocean is where most of our time was spent. A very nice and quiet location with great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Thanks for taking the time to write a review. We are glad that you enjoyed your stay. We would like to welcome you back whenever you feel like visiting!

Duifieklip
Joanne U - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne U
Saam met vriende

A hidden gem.

A place for rejuvenation, watching the different moods of the ocean. Located right off the beach. So well equipped. A safe, sheltered bay. The host is such a responsive host. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Thanks for taking the time to write feedback. It was a pleasure hosting you. We indeed look forward to having you back - any time.

Duifieklip
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met vriende

Wat 'n heerlike, aangename, goed toegeruste fasiliteit.

Tien uit tien. Mooi tuin en seefront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Besoek gerus weer wanneer julle so voel.
Daar is altyd iets nuuts.

Duifieklip
Cecilia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Saam met vriende

Heerlike kuier in aangename plek.

Die verblyf is uitsonderlik en die ligging fantasties. Saam met die Weskus vriendelikheid is hierdie beslis 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit opreg.
Ek hoop dat julle op 'n stadium weer die Weskus-see sal kan geniet.
Julle is ook altyd welkom by Duifieklip.

Duifieklip
Louis B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Gesin met tieners

Duifieklip was alles wat ons voor gehoop het en meer.

Duifieklip was die ideale ligging vir ons wegbreek. Pragtige, skoon huis met alles wat jy nodig het (en meer). Almal het dit terdeë geniet. Ons sal Duifieklip beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Wel, julle is ook uiteraard altyd meer as welkom by Duifieklip. Die Weskus het wel ook sy eie karakter en bekoring.

Duifieklip
Sunley U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunley U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Heerlik daar gebly en vir seker waarde vir geld. Plek is baie lekker en sal my gou weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Uitstekend. Bly julle het dit geniet!
Julle sal altyd baie welkom wees by Duifieklip.

Duifieklip
Marietjie U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie U
Gesin met tieners

Perfekte ligging en heerlike kuierhuis.

Die huis is toegerus met absoluut alles om vir 'n lieflike, luukse vakansie te sorg. Glauda is super behulpsaam en sommer baie gaaf. Dierdré het ons toegelaat om ons honde saam te neem, en ons en die vierpotiges het regtig baie lekker gekuier en heerlik in die rotspoele gespeel. Die huis en tuin is kunstig, die boekversameling uitstekend, die kombuis het alles waarvan jy kan droom, gemaklike beddens, mooi uitsig en is heerlik stil. Volpunte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer dit opreg wanneer gaste Duifieklip geniet.
Ek hoop dat julle in die toekoms weer daar by die Weskus-see sal gaan ontspan!

Duifieklip
Lynette Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette Z
Saam met vriende

Wow, wow, wow!

Seker die lekkerste plek nog. Fantastiese uitsig. Huis volledig toegerus met alles en meer. Gasvrou baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en die vriendelike woorde.
Die belangrikste is dat julle die wegbreek by Duifieklip geniet het.
Ons hoop om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Dierdré

Duifieklip
Karel P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel P
Saam met vriende

Beste ligging en baie privaat.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Karel.
Ons is bly dat julle die tydjie daar geniet het.
Ons ontvang julle graag weer in die toekoms.
Dierdré

Duifieklip
Louwtjie H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie H
Saam met vriende

Heerlik.

Baie goeie waarde vir geld. Oulike plek met alles wat jy kan nodig kan hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Louwtjie.
Ons is bly as gaste die plek geniet! Dis vir ons waaroor dit gaan.
Groete, Dierdré

Duifieklip
Barbara Ethna P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara Ethna P

It was fabulous.

Great location. Beautiful view. The house have everything you need. Excellent place for a short holiday with family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Thanks for the review, Barbara. We are glad that you enjoyed your stay. Hope to see you back soon. Dierdré

Duifieklip
Shane S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane S
Saam met vriende

Great location, fantastic views, quiet neighborhood.

House has all you need, even a backup inverter that really helps in today's SA, having continued use of the internet, TV, lights and alarm. Great views, fantastic well-maintained garden, my wife was able to garden 50 metres from the ocean! Dierdre kindly agreed to allow us to take our 2 dogs and 1 of them didn't want to leave! The selection of books is amazing, would need to stay longer just to read more of them. Even the cleaner was polite and friendly. The only negative was I left some clothing behind that I'm still hopeful will be found. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dear Shane, thanks for taking the time to write a review. Hope to welcome you back soon. As you know, the West Coast is quite pleasant all year round (gardening included). You will also enjoy the inverter upgrade.

Duifieklip
Dimetri A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimetri A

Best vacation so far for me.

Everything was good and we loved the house. And the view was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Dimetri, thank you for your feedback. So glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back soon.

Duifieklip
Ann H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location. Garden and birds are lovely, so unusual to see such a variety of birds, right on the beach.

Stunning location. House has everything you need. Garden is brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Ann,
Thank you for taking the time to submit a detailed review.
We are very glad that you enjoyed your stay!
Kind regards,
Dierdre

Duifieklip
Claude V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude V
Gesin met tieners

Lekker kuierhuis op die see.

Die 2 leefareas, badkamer by elke kamer, uitsig en kragstelsel vir beurtkrag maak dit 'n ongelooflike vakansiewegbreekplek. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hallo Claude,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en aanbeveling!
Ons is regtig bly dat julle, julle kuier soveel geniet het, en sal julle graag weer ontvang.
Vriendelike groete,
Dierdre

Duifieklip
Alet V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreeknaweek.

Vreeslike vriendelike eienaars, duidelike en vinnige kommunikasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Beste Alet,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en resensie.
Ons waardeer die moeite.
Groete,
Dierdre

Duifieklip
Charne J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne J
Gesin met klein kinders

Absolute best place we have ever vacationed.

Wow is the only way to describe Duifieklip. My family and I had the most incredible time and the stunning house is fully equipped with everything you would ever need. The beach right outside the front door was amazing - we walked there every morning and evening. Our pup Isabelle had the time of her life running on the beach and climbing the rocks and playing with the neighbour's dogs. The kids had a ball being out in nature, and could still chill upstairs with Netflix when they felt like it. I cannot stress enough how great this place is. So relaxing, peaceful, the sound of the ocean, sweet little birds right on your doorstep, looking at the moon and stars so clearly each night; this really was the most incredible stay we have ever had. 11 out of 10! Thanks so much to the website, our host Glauda, and especially to the awesome owner who went above and beyond to ensure we had a great stay. It's so rare to find someone who actually cares so much about their guests - most places just care about the money - but Deirdre is an absolute angel who accommodated us at every turn. Thank you, thank you, thank you Deirdre - I will be recommending Duifieklip to everyone I know, and I cannot wait to come back again next year!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dear Charne,
Wow. What an exceptional review. We really do appreciate the feedback.
Our wish is simply for visitors to enjoy Duifieklip and the area.
Thank you for your kind words.
Hope to see you back soon.
Best regards,
Dierdre

Duifieklip
Maria M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M
Saam met vriende

Excellent.

It was great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dear Maria,
Thank you very much for the review. We look forward to welcoming you back soon.
Regards, Dierdré

Duifieklip
Liza S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

It was home away from home with all the creature comforts.

We needed a break from the city and this was it! Firstly the customer service from Deirdre as well as Glauda was great! The house has a nice amount of space which runs into a beautiful water wise garden and extending into the ocean. The view is amazing. Its relaxing, peaceful and quiet. Long walks on the beach and beautiful sunsets! Pica Pizza next to the Spar makes great pizzas by the way! I would absolutely recommend this accommodation to family and friends. Thank you Deirdre (your book collection is great too).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Liza, Thank you for taking the time to write a review. We are glad that you enjoyed the house and the area. Regards, Dierdré

Duifieklip
Nikki F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki F
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fabulous!

The relaxed comfort, generously equipped kitchen, the garden and the books!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Nikki,
Thanks for staying at Duifieklip!
I'm so glad that you enjoyed your visit.
We do hope to receive you again in the future.

Duifieklip
Charl S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Lieflike tuin en fantastiese ligging reg op die strand. 'n Baie gerieflike, ruim en goed toegeruste huis met alles wat jy nodig mag kry op die strandfront.

Duifieklip is idilies met 'n strandfrontligging teen 'n pragtige klein strandjie. Die huis is baie gerieflik ingerig met 'n mooi tuin en alles en nog meer wat nodig is vir gaste se verblyf. Die omgewing is stil en rustig en ons het dit geniet om op die strand te stap en die huis se kayaks te gebruik. Die uitsig vanaf die stoep op beide die grond en boonste verdieping is fantasties. Die voëllewe (tuin en see) is besonders. Die verblyf was werklik heerlik en ons sal dit enige tyd aanbeveel. Ons sal definitief weer by Duifieklip wil kom kuier. Deirdre was 'n baie goeie gasvrou en die administrasie was maklik en vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hallo Charl, Dankie vir die terugvoer. Ons ontvang julle graag weer in die toekoms. Dit is vir ons baie aangenaam as ander mense ook die omgewing en Duifieklip geniet. Dierdré

Duifieklip
Lolita V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolita V

Onverbeterlik!

'n Snoesige, huislike, tuis-voel-kuier-huis! Ten volle toegerus. Die uitsig betowerend mooi. Die strand op jou drumpel. Dierdre, julle stukkie hemel op aarde het onder ons vel ingekruip! Ons voel heerlik uitgerus en almal se harte klop weer in ritme!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Ons is regtig bly dat julle Duifieklip soveel geniet het! Dit is vir ons ‘n riem onder die hart.
Dankie vir die terugvoer, en ons hoop om julle weer te sien.
Beste groete,
Dierdré

Duifieklip
Richard H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H
Saam met vriende

Perfect weekend getaway

We had an awesome time at the house! The host was super friendly, flexible with check-in/check-out times and easy to communicate with. The house was perfect for our group of friends. Beautiful location right on the beach with kayaks available for use. Everything we needed to have a good time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Richard,
Thank you for the feedback and the kind words.
It is great that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back!
Best regards,
Dierdré

Duifieklip
Danie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, lekkker en vriendelike huis.

Alles was tops: ligging in Hannasbaai, oriëntasie (noord), omgewing (St. Helenabaai), die huis so naby aan die seestrand, die plantegroei-oorgang van die huis na die seestrand, die uitsig, die huis se uitleg, meubels en toerusting (veral die kombuis), netheid en versorging, alles werkend en reg! Een van ons beste vakansies nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Ons is baie bly dat julle julle vakansie en verbly by Duifieklip geniet het, Danie.

Jou resensie is besonders en op die punt af, en ons waardeer dit opreg! Hoop dat ons julle weer in die toekoms sal kan ontvang.

Groete, Dierdré.

Duifieklip
Lubbe K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lubbe K
Gesin met klein kinders

Puik ligging, ruim en volledig toegeruste akkomodsie.

Letterlik op die strand, pragtige see-uitsig, ruim en goed toegeruste akkomodasie voorsien in alles waaraan jy kan dink - besonderse voëllewe. Werklik waarde vir geld. Geen steurnis van bure of omliggende inwoners nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Koos.
Ons is bly dat julle die rustigheid by Duifieklip geniet het, dit is vir ons belangrik.
Ons ontvang julle graag weer.
Groete,
Dierdré

Duifieklip
Riana V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Lafenis, sielsrus.

Die naweek as gesin en vriende was een van bewondering vir die omgewing, pragtige uitsigte, opwindende strand-uitstappies, lekker saam kuier en eet op die stoep. Duifieklip is propvol geriewe en afleiding om jouself besig te hou. Dankie vir die puik diens en tuiste van die huis af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie vir die resensie, Riana.
Ons is baie bly dat julle Duifieklip geniet het.
Julle is ook gewaardeerde gaste en ons ontvang julle graag weer in die toekoms!
Groete,
Dierdré

Duifieklip
Wayne D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne D
Gesin met tieners

Nice family getaway.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Griselda E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griselda E
Gesin met tieners

Our home away from home.

Duifieklip is always our preferred place to stay when we visit St Helena Bay. Close to the waters; the house has everything you need for a relax stay (including DStv and WiFi for the teenagers). Close to the shops and restaurants. Thank you once again Deirdre for making your holiday home available to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Therence,
Always a pleasure having you and your family at Duifieklip.
Glad that you enjoy staying there, and thanks for the feedback.
Hope to see you back soon!
Best regards,
Dierdre

Duifieklip
Nikki H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki H
Saam met vriende

Duifieklip lacks nothing! The place is incredibly well equipped, everything very well thought of, beautiful decor and quality finishes. Definitely worth the visit.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Nikki,
So glad that you enjoyed your stay.
We are looking forward to having you back.
What about the warm, sunny days during the green winter season.
Best regards,
Dierdré

Duifieklip
Carin S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin S
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike rusplek by die see.

Duifieklip was 'n heerlike blyplek, toegerus met alles wat ons moontlik sou kon nodig kry. Ons het lekker gekook en gebraai. Die kinders was mal oor die strand en het die emmertjies en visnette baie geniet. Ons het ure op die stoep gekuier en na die see gekyk. Die beddens was gemaklik, daar was genoeg handdoeke, en daar was selfs DStv as ons 'n rukkie die uitsig wou los. Ons het regtig tuis gevoel en sal graag weer kom kuier! Baie dankie vir 'n gerieflike en pragtige blyplek vir ons vakansie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Beste Carin, dankie vir die resensie. Dit is vir ons telkens 'n plesier wanneer gaste die plek geniet. Veral die jonger geslag en die ietwat oueres. Miskien sien julle volgende keer ook walvisse vanaf die kano’s.
Dierdré

Duifieklip
Lieze M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze M
Gesin met klein kinders

Volpunte!

Ons was bevoorreg om 11 wonderlike dae in julle pragtige, ruim woning te kon deurbring. Dit was ons eerste wegbreek na St Helenabaai en ons is mal oor die area en veral julle plasing in die baai. Ons is gewoond aan huur-eenhede wat net die basiese geriewe verskaf en daarom was ons aangenaam verras met hoe julle met kunssinnigheid en mededeelsaamheid julle vakansiewoning ingerig het om soos 'n tuiste te voel eerder as 'n tydelike verblyfplek. Die pragtige uiteenlopende kunswerke, gerieflike meubels, goeie kombuisware en implemente, baie speletjies, heelwat kuier-areas en gebruik van die kajakke, het hierdie wegbreek in 'n heeltemal ander klas geplaas. Ons het heerlike staptogte in die koppies gedoen en die wonderlike see-uitsig vanaf die stoepe en tuin geniet. Die creme de la creme was toe heelwat walvisse een middag naby genoeg was vir ons om met die kajakke te kon uit te roei vir asemrowende interaksie - ons was met tye so naby as ongeveer 10 meter - 'n once in a lifetime-ervaring! Ons kom terug! Dankie vir julle bereidwilligheid om hierdie "hemel op aarde" beskikbaar te stel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Lieze. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang. Twee dae nadat julle vertrek het, was daar meer as 100 walvisse te siene reg voor die huis, sigbaar vanaf die voorstoep, en blykbaar meer as een duisend in die groter baai. Julle was inderdaad bevoorreg om die sogenaamde walvis "superpod" verskynsel eerstehands te kon beleef. Dit gebeur nie aldag nie! Ons is regtig bly dat julle Duifieklip geniet het en ontvang julle graag weer.
Beste groete,
Dierdre

Duifieklip
Tanya P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig, rustigheid en die voëls se geluide met see se geluid was heerlik ontspannend.

Duifieklip is regtig 'n fantastiese en baie goed geleë wegbreek om rus vir jou siel te kry. Die see-uitsig van stoep met see en voëlgeluide is waarlik 'n seen. Die huis self is baie netjies ingerig met baie spasie en die balkon het 'n pragtige see-uitsig. Sal baie beslis weer hiernatoe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Deon, dankie vir die resensie.
Ek is regtig baie bly dat julle julle verblyf by Duifieklip geniet het! Jy noem die dinge wat vir ons ook besonders is.
Ons ontvang julle graag weer.
Dierdré

Duifieklip
Griselda E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griselda E
Gesin met tieners

Awesome.

It was one of the best break-aways that we had in a while and we wished we could have stayed longer. The family enjoyed the fact that the water was a few steps away. The house had all the luxury that was needed. Thank you for the opportunity to enjoy your home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Dit was een van die beste wegbreekplekke wat ons in 'n ruk gehad het en wou hê dat ons langer kon bly. Die gesin het dit baie geniet dat die water 'n paar tree weg was. Die huis het al die luukshede gehad wat nodig was. Dankie vir die geleentheid om u huis te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Therence,
Thank you for sharing your comments on your experience. We are so happy that you and your family enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back, soon!
Best regards,
Dierdré.

Duifieklip
Chrizelda V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrizelda V
Gesin met tieners

Fantastic scenery, breathtaking location, super friendly hostess, perfect for the whole family.

Receiving such warmth and friendliness from the owner as well as the hostess is not something one sees everyday. Thank you so much for a lovely time. This is the absolute perfect space to break away from the hustle of city life, and kick back and enjoy nature and family time. You can expect me back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Chrizelda,
We are very glad that you enjoyed your stay! Thanks for taking the time to share your experience. You are great guests as well and we look forward to welcoming you back.
Dierdré

Duifieklip
Steven V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V
Gesin met klein kinders

A tranquil location.

A great family location. House is fully loaded with all you need and more. We will definitely visit again and highly recommend it to anyone wanting a break from their hustle and bustle lifestyle.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Rustige ligging.

'n Lekker familieplek. Huis is vol gelaai met alles wat jy nodig het en meer. Ons sal beslis weer hier bly en dit aanbeveel aan enigiemand wat 'n breek wil hê van hul besige lewenstyl.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Good day Steven, You would be most welcome! We are glad that you enjoyed the spot.

Duifieklip
Louis M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf en goed geleë.

Ons was baie verras met die huis se goeie ligging en uitsig. Die huis was volledig toegerus en baie gerieflik. Ons kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Ons is baie bly dat julle julle verblyf geniet en dit was aangenaam om julle te ontvang. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Dierdré

Duifieklip
Theronda B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theronda B
Gesin met klein kinders

Wonderlik, sielerus.

Uitstekende ligging, baie lekker gebly. Sal graag weer wil gaan kuier en langer bly. Kan dit hoogs aanbeveel. Goed toegeruste huis met als wat jy nodig het. Dankie Dierdre en jou span - jul is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons is regtig baie bly dat julle julle tydjie by Duifieklip geniet het! Ons hoop dat ons julle sal kan terugverwelkom. Die omgewing is besonders in die Winter en Lente, en bied heelwat!
Groete,
Dierdré

Duifieklip
Ben O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O
Saam met vriende

Baie mooi plek, windbeskut en goeie ligging.

Word nie aangeraai vir mense met mobiliteitsprobleme nie. Volgens my is trappe nie veilig nie, geen relings aan oopkant nie, maar dit is sowaar 'n wonderlike plek, sal nie omgee om daar af te tree nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Beste Ben, ons is baie bly dat julle Duifieklip soveel geniet het. Ek stem voorwaar saam met die aftree stelling. Ons gee aandag aan jou voorstel vir die trap. Ons was ongelukkig nie vooraf bewus van julle spesifieke mobiliteitsuitdagings nie. Ons ontvang julle graag weer. Dierdré

Duifieklip
Emma W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aboslutely stunning!

A beautiful home with the most stunning location. All amenities inside and kayaks for use in the flat sea. Was very sad to leave.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut stunning!

'n Pragtige huis met die mooiste plek. Alle geriewe binne en kajakke vir gebruik in die plat see. Was baie hartseer om te gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Emma, Thank you for sharing your experience. It was a real pleasure having you. We are very glad that you enjoyed your stay and hope that you will be back. Dierdré

Duifieklip
Carla V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Gesin met tieners

Ons voel soos nuwe mense na 'n week by Duifiesklip.

Ons het regtig baie van Duifiesklip gehou. Dis so rustig en almal se "batteries" was vining herlaai. Die plek is perfek ingerig met alles wat jy nodig het. Die perfekte toevlug vir mense en families wat van die natuur en kus hou. Die enigste negatiewe kommentaar is dat ons al 9 am uit moes wees alhoewel die webtuiste se reëls 10 am aanwys. Dit was 'n gejaag en goed het agter gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Hi Carla,
Dankie vir jou vriendelike boodskap en positiewe terugvoer. Dit is presies wat ons bedoeling met Duifieklip is; naamlik dat mense dit daar sal geniet en kan ontspan.
Ek is regtig baie jammer oor die situasie rondom die vertrek. Die tyd is inderdaad 10h00. Ons is normaalweg baie buigsaam met die vertrektyd in die sin dat gaste tot die agtermiddag of selfs 'n ekstra dag oorbly wanneer daar nie nuwe gaste op dieselfde dag arriveer nie, wat ongelukkig die geval met julle was.
Daar was duidelik gebrekkige kommunikasie aan ons kant.
Ons hoop om julle gou weer by Duifieklip terug te verwelkom.
Beste groete,
Dierdre.

Duifieklip
Anene B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anene B

Stilte, vrede en rus.

Ek en my dogter was bevoorreg om ses dae by Duifieklip te kon bly. Ons doel was om net te kom rus en dis wat ons gedoen het. Die woonbuurt was héérlik stil en rustig. Die huis is lieflik geleë en ingerig, met absoluut alles wat mens nodig het om gerieflik en gemaklik te bly, alhoewel ons glad nie gekook het nie, maar net wegneem-etes gekoop het. Die eienares en die dames wat haar bystaan met skoonmaak/oopsluit ensovoorts, is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ons kan nie wag om weer te kom ontspan nie. Baie dankie, Duifieklip, tot wedersiens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie Anene, ons is baie bly dat julle die tydjie by Duifieklip geniet het. Ons sien uit daarna om julle spoedig weer te ontvang. Dierdré

Duifieklip
Carla S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S
Gesin met klein kinders

Dis rus en vrede en natuur op sy beste.

Vriendelike agent met 'n huisie vol warm en gesellige atmosfeer. Als wat mens benodig is daar. Ons het selfs gou 'n koek kon bak! Die mooi tuin met die voëls en veldmuisies voor is regtig spesiaal. Die mooiste strandjie. Die kinders het so 'n fantasitiese tyd beleef! Stil strate vir fietsry en 'n vakansie-atmosfeer met almal se braaitjies aangesteek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Carla. Ek is bly dat julle dit geniet het. Ons ontvang julle graag weer. Dierdré

Duifieklip
Bert I - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale plek om weer een te word met die natuur en jou skepper.

Ons het ons rus en kuier by Duifieklip terdeë geniet. Dankie vir skoon en netjiese verblyf met 'n oorvloed van als wat 'n mens nodig mag kry. Ons sal beslis weer kom kuier maar die keer sal dit saam met my kleinkinders wees. Dierdre, dankie vir die persoonlike aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Beste Bert,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons wens is dat gaste die plek soveel soos ons sal geniet. Ons hoop regtig dat al die kleinkinders ook sommer binnekort sal kan kan saamgaan.
Beste groete, Dierdré.

Duifieklip
Marelise S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig op die see.

Sal vir seker aanbeveel as mens wil afskakel en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Beste Pieter, dankie vir die terugvoer. Ons hoop dat ons jou binnekort weer by Duifieklip sal kan terugverwelkom. Dierdré

Duifieklip
Anna-marié N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié N
Saam met vriende

Gemaklik.

Plesier om te bly in 'n plekkie met alles wat jy nodig het en meer. Die uitsig op die see en hawe was pragtig. Behalwe vir die sterk reuk van die visfabriek sal ons graag weer wil terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Anna-Marie. Ons sal julle graag weer by Duifieklip ontvang. Die plek is in der waarheid alreeds nog verder verbeter. Groete, Dierdré.

Duifieklip
Jaco P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met vriende

Ongelooflike kalmte.

Ek beveel Duifieklip aan 100% veral as jy na iets rustig en rustic soek wat die familie net kan rus en tyd saam spandeer. Die akkommodasie is skoon en modern. Die uitsig is amazing en dis op die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Dankie Jaco. Ons is regtig bly dat julle Duifieklip geniet het en sien daarna uit om julle familie weer daar te ontvang. Onthou, die Weskus is ewe aangenaam in die winter. Groete, Dierdré.

Duifieklip
Beverley F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley F

Dit was asemrowend!

Pragtige plek stil en baie mooi uitsig. Alles wat jy nodig het. Sal definitief weer gebruik maak van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Ons is vreeslik bly julle het dit geniet en ons gekies vir die spesiale naweek vir oupa se groot verjaarsdag. Baie dankie dat julle die huis is top kondisie gelos het.
Hoop om julle gou weer hier by ons te he.
Groete
Elzain

Duifieklip
Hanneke B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Fantastiese uitsig en die voëllewe is bo besonders. Baie mooi inheemse plantetuin met besonderse ineenskakeling van omgewing en rotse. Baie vriendelike en uiterse behulpsame ontvangs. 10/10. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Beste Hanneke, ons is regtig baie bly dat julle Duifieklip geniet. Ons maak seker dat ons die internet-spoed verder opgradeer; die 10MB sal sekerlik voldoende wees. Beste groete en voorspoed met julle projekte. Dierdré

Duifieklip
Taryn F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duifieklip was amazing!

Our weekend away to Duifieklip was amazing! We were welcome with open arms. Excellent and friendly service from the management. The view was breathtaking. The house was phenomenal. The house was spacious, neat and clean. Our family had the best time and I would recommend Duifieklip to anyone who enjoys the outdoor life by the beach. We will definitely come again. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Thank you very much for your amazing review Taryn. It was wonderful meeting you and your guests. We are so glad that you had a wonderful time at Duifieklip and hoping to see you again very soon.
Thank you

Duifieklip
Loula D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loula D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful time at Duifieklip.

I would highly recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Duifieklip se terugvoer

Thank you very much. It was wonderful to meet you and your partner, and we hope to see you again soon.

Duifieklip
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannasbaaisingel 18, Hannasbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375e565d1e4779253dcacc9a58ec497d08b794f696e732977043cd00a1032aa916b4511dbc0271885315672e695f608362f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 18 Hannasbaai Crescent Hannasbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.753146 18.019635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem