Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duiker Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D722, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Duiker Game Lodge is 'n stylvolle en rustige wild-lodge in die hartjie van Zoeloeland, net buite Hluhluwe, KwaZula-Natal. Die Duiker Game Lodge Reservaat bestaan uit 400 hektaar met baie wild op die vlaktes.

Verblyf word aangebied in wonderlike chalets met of koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens elk. Elke chalet het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, plafonwaaier, lugversorging, sitarea, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het 'n stoep met meubels.

Die lodge het 'n gaste-sitarea met lugversorging sowel as 'n biblioteek met 'n TV en DStv, 'n volledig-gelisensieerde kroeg en 'n ruim eetarea. WiFi is in die lodge beskikbaar. Buite is 'n lang onderdakstoep met sitplek, 'n braai-area met 'n vuurput, 'n grasperk waar kinders kan speel en 'n lieflike swembaddek wat 'n onderdakarea met sitplek het.

Die lodge bied wildritte op die perseel waar gaste 'n verskeidenheid wild kan sien. Die bos-boma, wat weg van die lodge geleë is, is 'n pragtige plek om te braai. Al die aktiwiteite in die reservaat kan gedurende jou verblyf gereël word. Ontbyt en aandete is beskikbaar.

'n Verskeidenheid wildreservate kan in die area gevind word. Dit sluit Hluhluwe iMfolozi Park, Mkuze Game Reserve en Isimangaliso Vleilandpark in. St Lucia is 'n gewilde ligging vir seekoei- en krokodilbootritte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • D722, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D722, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8149b6a948fc29fbec6416735f6c6c3072edb3a8da1f5c6ca7c47be360d68dafa2edd92872b3def0fc6db8bdc0964ea6555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense D722 Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.905084008303 32.187722527199