Duikerfontein Bed and Breakfast
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 9 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan J - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan J
Besigheidsreis
Baie ruim, vriendelike en aangename verblyf.
Kamers ruim, skoon en netjies. Beddens goeie toestand en gemaklik. Uitstekende en vriendelike diens. Beste waarde vir geld wat ek in die laaste 10 besoeke aan Durban gehad het.
Jenny se Terugvoer
Baie dankie vir die positiewe aanmerkings. Julle was baie welkom en ek hoop julle sal weer gou kom kuier.
Duikerfontein Bed and Breakfast
Dirk B - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dirk B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlike blyplek! Goeie ligging!
Jenny het ‘n wonderlike B&B. Die ligging is uitstekend op Umhlanga Rocks Drive. Heerlike ontbyt! Ons sal haar weer besoek.
Jenny se Terugvoer
Baie dankie Dirk. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en ek hoop julle sal gou weer kom kuier.
Duikerfontein Bed and Breakfast
Rashied C - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rashied C
Besigheidsreis
Dankie.
Het Jenny gekontak om vroeër in te klok weens 'n gekanselleerde vergadering en die kamers was sommer klaar gereed. Ontbyt was heerlik. Regtig 'n huislike omgewing. Dankie.
Thank You.
Contacted Jenny for an earlier check in due to a cancelled meeting and to my surprise rooms we ready. Breakfast was great a real home environment. Thank you.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Jenny se Terugvoer
Thank you Rashied. It was a pleasure having you to stay and we hope you will come again.
Duikerfontein Bed and Breakfast
Bester H - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bester H
Saam met vriende
Baie lekker plek.
Baie vriendelik gehelp met heerlike ontbyt!
Jenny se Terugvoer
Baie dankie. Julle was baie welkom. Ek hoop ons sien julle weer.
Duikerfontein Bed and Breakfast
Trevor R - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Trevor R
Enkelreisiger
Very comfortable and I will use them again when the need arises.
I was very impressed by a well run establishment and I have already recommended it to others.
Jenny se Terugvoer
Thank you so much for the positive remarks, Trevor. We hope to see you again in the future.
Duikerfontein Bed and Breakfast
Andries N - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andries N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik!
Baie lekker gastehuis. Lekker geëet, skoon, netjies en die personeel is baie vriendelik.
Jenny se Terugvoer
Baie dankie vir die positiewe aanmerkings, Andries. Ek hoop ons kry 'n geleentheid om julle weer te verwelkom.
Duikerfontein Bed and Breakfast
Rilea V - May 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rilea V
Enkelreisiger
Ek het regtig baie lekker gebly.
Baie dankie... ek het baie lekker gebly. Dankie vir al die gasvryheid.
Jenny se Terugvoer
Baie dankie Rilea. Dit was vir ons 'n plesier om jou te verwelkom en ons hoop om jou weer te sien. Groete. Jenny
Duikerfontein Bed and Breakfast
Sarieta D - Dec 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sarieta D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was regtig 'n groot verrassing toe ons daar opdaag.
Die GPS het ons deur 'n vreeslike gebied gevat voor ons by ons bestemming op gedaag het. Toe ons wel daar opdaag was Tannie Jenny en die personeel darem so vriendelik. Met die oopsluit van ons kamers het dit gevoel of ons droom. Dit was ongelooflik mooi, netjies en smaakvol gemeubileer. Die ontbyt elke oggend was uit die boonste rakke en weereens net vriendelike diens. Ek sal hierdie plekkie met die grootste vrymoedigheid aan enige iemand aanbeveel. Die veiligheid vir voertuie was vir my man 'n groot kwessie en ek is bly om te sê dat hy met 'n ...
Sien meer
Johan F - Jun 2014
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan F
Value for money, friendly staff and very warm B&B
Very nice and clean B&B and the breakfast in the morning is the best. Service every morning and every minute of the day was given with a smile. They will assist you with all your needs.
Gaste wat na Duikerfontein Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |