Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duikerskloof Exclusive Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Duikerskloof Exclusive Tented Camp is in die Magaliesberg-biosfeer in die bosveld van die Buffelspoortvallei geleë. Dis 100 km vanaf die noorde van Johannesburg en Pretoria.

Die tentkamp bied selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing en elkeen van die 3 eenhede is uniek ingerig vir gerieflike verblyf. Die verblyf beskik oor 3 tente: Karee met 'n aangrensende boomhuis, Bushwillow en Jacketplum.

Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort, 'n yskas met 'n klein vrieskas, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, linne en badhanddoeke. Elke tent het draagbare braaigeriewe en toegang tot die swembad op die perseel.

Impalas, duikers en njalas wei in die omgewing, veral in die laatmiddag.

Voetslaanroetes in die pragtige Magaliesberg en aktiwiteite by die Buffelspoortdam is maklik bereikbaar vanaf Duikerskloof. Ander gewilde aktiwiteite sluit voëlkyk, bergfietsry, boomtoptoere en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Duikerskloof Exclusive Tented Camp
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Ligging

  • Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
  • Gaste dink Duikerskloof Exclusive Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Deel 100 van 344JQ, Buffelspoort, 0284, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51bccd199da7ac24786655e4867fc78cb53c6f4deec21b0272c47e81d89895a12c51edee9529763dfe5b544d4083d20f4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Portion 100 of 344JQ Buffelspoort 0284 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.787739057482 27.494332194328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem