Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duinesee

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Duinesee is 'n selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op die tweede vloer, net 400 m van die strand af in Witsand. Soos die naam aandui, het dié woonstel 'n wonderskone uitsig oor die see en die duine.

Die kroeg met sy uitsig oor St Sebastiansbaai is nét die plek om te sit en walviskyk. Witsand is ook bekend vir sy ongerepte Blouvlagstrand, sowel as die branderplankry-, seilplankry-, visvang-, snorkel- en voëlkyk-geleenthede.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis, 'n eetkamer en 'n braai- en TV-kamer. Die woonstel het 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Linne word voorsien. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet en daar is ook 'n aparte gaste-toilet.

Die braai- en TV-kamer beskik oor 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n kroeg en 'n balkon. Onderdakparkeerplek is vir een motor beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Duinesee sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Duinesee
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 10

Ligging

  • Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Duinesee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 31, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZTQ2MTAwLWRlMDQtNDdlNC05Yjg2LTY0OTBjYjQxYjdjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 31 Blombos Crescent Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.393680464558 20.854855542358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem