Vermaaklikheid Akkommodasie by Paradyskloof Vermaaklikheid | LekkeSlaap
+37

Paradyskloof Vermaaklikheid

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 29, Vermaaklikheid Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Paradyskloof Vermaaklikheid is aan die buitewyke van Vermaaklikheid, een van die Overberg se besbewaarde geheime geleë. Dit is net 310 km van Kaapstad af. Die huis is ideaal vir gesinne en vriendegroepe.

Hierdie tuin dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n oopplan-sitarea met 'n groot kaggel, 'n eetarea, kombuis en 'n gesinskamer met 'n stoep wat rondom die huis strek. Daar is 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die ander kamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer.

Die tuin het 'n braai-lapa met 'n rivier-uitsig.

Gaste kan hengel, swem en kanovaar by die rivier, voëlkyk, in die area voetslaan en ontspan met 'n goeie boek.

Slaapplek

’n Bespreking by Paradyskloof Vermaaklikheid sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Paradyskloof Vermaaklikheid
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Porsie 29, Vermaaklikheid Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradyskloof Vermaaklikheid het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 29, Vermaaklikheid Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEiQJqVn2JXWxD7V0BsYN9U79s60LAu4kd1aWXSEt6TdCP0PO39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Portion 29 Vermaaklikheid Farm 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -34.320046401648 21.021695137024
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za