Vermaaklikheid Akkommodasie by Paradyskloof Vermaaklikheid | LekkeSlaap
+37

Paradyskloof Vermaaklikheid

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Paradyskloof Vermaaklikheid
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alison K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison K
Gesin met tieners

Ontspannende en siellewende wegbreek.

Ons het die wonderlikste vakansie langs die Duiwenhoks-riviermonding gehad. Ontspannend en 'n paradys vir 'n natuurliefhebber. Die naam Paradyskloof is 'n perfekte beskrywing van die akkommodasie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing and soul reviving getaway.

We had the most amazing holiday along the Duiwenhoks estuary. Relaxing and a nature lover’s paradise. The name Paradyskloof is a perfect description of the accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Philippa S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa S
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly.

'n Pragtige huis, ruim. 'n Plek om van alles weg te kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a wonderful stay.

A beautifully appointed house, spacious. A place to get away from it all.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anton D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D
Gesin met tieners

Heerlik rustig, natuurskoon ongelooflik, wonderlike ligging.

Ons het die verblyf baie geniet. Huis is gesellig en goed toegerus. Tuine en buite-areas baie goed onderhou en ligging puik. Sal altyd weer terugkom.

Lucia G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia G
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het dit baie geniet. Dit is 'n pragtige plek. Pragtige uitsig. Ek sal dit vir almal aanbeveel en sal dit definitief weer besoek.

Anton D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D
Gesin met tieners

Ons het 'n heerlike, salige tyd by die juweel van 'n vakansiehuis gehad.

Ideale ligging vir wegbreek, visvang, rus en kuier. Die huis is karaktervol, goed toegerus, skoon, ruim en lekker koel in warm somersdae. Pragtige tuin met ryk voëllewe en koelte. Die braaiplek/lapa langs die rivier is 'n groot bonus en die jetty maak bootvaarte en visvang maklik. Thea (gasvrou) was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het dit baie geniet.

Paradyskloof Vermaaklikheid's terugvoer

So bly julle het die vakansie geniet.
Thea

Paradyskloof Vermaaklikheid
Philippe Cardinael B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Philippe Cardinael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal nie hierdie plek aanbeveel nie.

Ons het drie aan by Duivenhoks Lodge bespreek. Eerstens, die plek is baie afgeleë en moeilik bereikbaar met 'n "gewone" motor. Dit moet op die webtuiste genoem word, want die rit na die lodge het vir ons kopseer en stres veroorsaak (baie steil bergpad...) Met ons aankoms is die huis "reggemaak". Die algemene indruk was egter dat die huis nie gebruik word nie en nie skoongemaak word nie. Die hele huis het stowwerig en mufferig geruik...Die snybord in die kombuis was regtig walglik en vrot van die muf. Die stoof om te kook het nie heeltemal gewerk nie. Dus het ons ons verblyf verkort tot een aand. Ons het egter 'n deposito vir 3 aande betaal, so kan dalk vir ons slegte ervaring vergoed word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

I would not recommend the place.

We reserved three nights at Duivenhoks Lodge. First of all the place is very remote and difficult to reach with 'regular' car. This should be clearly mentioned on the website since the travel to the lodge gave us some heartache and stress (very steep mountain path...) Upon arrival the house was made 'ready'. However, the overall impression was that hte house is not used, nor cleaned very regularly. The wole house smelt dusty and mouldy... The cutting board in the kitchen was really disgusting and riddled with mould... The stove to cook only worked partly. Therefore, we decided to shortcut the stay to one night. However, we have paid a deposit for 3 nights, so maybe could be compensated for our bad experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Paradyskloof Vermaaklikheid's terugvoer

Good day,
We are very sorry to hear that this was you're experience whilst visiting Duivenhoks Lodge. This comes as quite a surprise to us as we have regular returning visitors who love the lodge specifically for the peace and tranquility that comes from its uniquely remote location. We have not had any previous problems reaching the lodge via small cars(ie non 4x4s) and again am sorry to hear that you had difficulty in this instance.
The lodge is popular during the season and is full nearly every weekend and specifically over the festive season where we are fully booked. The lodge is thoroughly cleaned twice a week and after every check out.
As to your concern regarding the stove, there may have been some confusion as to how the stove is operated as it is in full working order.
We were saddened that this was your experience with Duivenhoks Lodge as we pride ourselves on the character and charm of the venue. We hope that the answers listed above perhaps speaks to some of your concerns.
Kind regards
Thea Albertyn

Paradyskloof Vermaaklikheid
Paul P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dit is 'n ongelooflike ligging.

Ursula V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula V
Gesin met tieners

Dit het aan meer as ons verwagtings voldoen!

Wonderlike vyf dae met salige rustigheid langs water. Die huis pragtig en romanties, met baie spesiale hoekies vir kuier of net sit en droom. Die ideale plek vir natuurliefhebbers!

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 29, Vermaaklikheid Plaas, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEiQJqVn2JXWxD7V0BsYN9U79s60LAu4kd1aWXSEt6TdCP0PO39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Portion 29 Vermaaklikheid Farm 6671 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -34.320046401648 21.021695137024
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za