Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duke's Nest

Selfsorg
Duke's Nest
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wees altyd versigtig op die grondpaaie, veral na baie reën, en voertuie met 'n hoë-grondvryhoogte word aanbeveel.
Hierdie huis is nie omhein nie en dus nie troeteldiervriendelik nie.
Vir langer verblyf moet gaste van die munisipale vullisdromme gebruik maak en dit op Donderdae-oggende by die pad los. Dit moet dan weer ingebring word sodra dit leeggemaak is.
Voor vertrek moet gaste asb. alle vullis in die swartsakke gooi en in die vullisdrom sit.
Voor vertrek moet gaste die skottelgoed asb. in die skottelgoedwasser pak en dit aanskakel.
Rook is binnenshuis verbode. Maak asb. seker dat enige stompies voor vertrek buite die huis opgeruim word.
Rapporteer enige foute of probleme in die huis so gou moontlik aan die eienaars.
Gaste moet die eenheid in dieselfde toestand los as wat hulle dit ontvang het.
Duke's Nest se eienaars aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlies of skade aan enige waardevolle items of besittings wat aan gaste of hul besoekers behoort nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 11, Oesterbaai, 6301, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiYTg0M2U5LTVjMjAtNDQ0Ny04MTJiLWZhYjFjZDkxNzgwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 11 Mossel Street Oyster Bay 6301 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.169492522355 24.649368077517
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem