Dula Hantle Guest Rooms
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosalaan 71, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dula Hantle Guest Rooms is in Mtubatuba aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë. Die kamers is gerieflik in 'n woonbuurt naby winkels en restaurante. Ontwaak soggens met die geluid van voëlsang. Mtubatuba is slegs 55 km vanaf Hluhluwe, en 28 km vanaf St Lucia. Dis ook naby iSimangaliso-vleilandpark se ingang.
Ons het 2 gerieflike en suite-kamers met lugversorging. Elke kamer het 2 enkelbeddens vir volwassenes en ons kan 'n reëling tref vir kinders. Die kamers word daagliks skoongemaak en indien dit nodig is sal ons ook help met jou wasgoed teen 'n klein ekstra fooitjie. DStv-premium is beskikbaar op versoek,
Gaste het toegang tot die "Brabha"-braaiplek en lapa waar jy lekker kan braai, en gaste kan die swembad gebruik. Ons het ook genoeg parkeerplek en daar is 'n kragopwekker in geval van beurtkrag.
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mimosalaan 71, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dula Hantle Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mtubatuba Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosalaan 71, Mtubatuba, 3935, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom