Dullstroom Backpackers
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gunningstraat 389, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dullstroom Backpackers bied ideale en gehalteverblyf vir natuurliefhebbers en visvang-entoesiaste. Dit is 'n gerieflike plekkie indien jy die omliggende area wil verken.
Die verblyf bied gemaklike slaapplek, beeldskone uitsigte vanuit die houthuis, 'n ruim, algemene ontspanningsarea met 'n kroeg, TV, kleikaggel en gratis WiFi. Verder is daar ook gasverwarmers vir warm water, fonteinvars boorgatwater en 'n kragopwekker is ook beskikbaar.
Alle rugsakreisigers, fietsryers, kunsvlieghengelaars, rotsklimmers, avonturiers, voëlkykers en natuurliefhebbers is welkom.
Dullstroom Backpackers is 800 m vanaf die hoofstraat en na aan verskeie winkels, restaurante en kroeë in Dullstroom. Dit sluit onder meer 'n Whiskey-proelokaal, boetiek-brouery met gratis proesessies, Clock Shop, Mayfly Restaurant, Village Angler en vele meer in.
Daar is direkte bergfietsroetes vanaf Dulstroom Backpackers. Hier kan jy ook verskeie voëlspesies besigtig en daar is vlieghengeldamme binne loopafstand.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Gunningstraat 389, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Dullstroom Backpackers het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gunningstraat 389, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18