LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Duma Lodge | LekkeSlaap
+42

Duma Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Duma Lodge word deur 'n familie bestuur en is in die bosveld, 21 km van Mbombela (Nelspruit) af geleë. Die lodge is op 'n perseel wat goed in stand gehou word en bied gehalteverblyf, goeie kos, 'n kroeg, effektiewe diens en gasvryheid.

Gerieflike verblyf word in 18 gastekamers gebied waaronder 'n Wittebrood-suite, Standaard-koninggroottekamers, Standaard-koningingroottekamers, Gesinskamers en 2-enkelbedkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en WiFi.

Die restaurant op die perseel is naby die kroeg en het 'n à la carte-spyskaart met heerlike maaltye. Gaste kan in die restaurant met Afrika-dekor of langs die swembad sit, met uitsigte oor die tuin. Die swembad is naby die kroeg waar gaste verversings kan geniet. Daar is 'n lieflike tuin rondom die swembad.

Daar is braaigeriewe naby die swembad en kroeg wat vir privaat funksies bespreek kan word. Die geriewe is beskikbaar vir sakefunksies, afskeidspartytjies en jaareindfunksies. Daar is skadu-sitplek onder sambrele of die grasdak, waar gaste kan braai en ontspan. Braaipakke is teen bekostigbare tariewe beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Langs die N4, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA482353c0cf37b6f630987a43d3fda7080c24690fbd2d9ac0bac1b522c46c3a341c3ec485cfb15275a0d14fe6ff86537cd501?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) Off the N4 Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.487814 31.14634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!