Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumehlezi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana-Hoofweg, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dumehlezi is omtrent 9 km vanaf die hoofstrand in Sodwana geleë. Daar is 8 selfsorg-eenhede, van eenslaapkamer oopplan-eenhede tot drieslaapkamereenhede. Die perseel het ook 6 kampstaanplekke. Sodwanabaai is 'n paradys met helderblou water en goue strande wat dit 'n unieke vakansie-ervaring maak. Sodwana is die perfekte vakansiebestemming vir duik-entoesiaste!

Die eenhede verskil, maar hulle beskik almal oor 'n ten volle toegeruste kombuis, lugversorging, 'n TV met beperkte DStv en eetkamerarea. Die geriewe op die perseel sluit 'n braaiplek, trampolien, swembad en speelplek vir die kinders in. Ons flink en gerieflike skoonmaakdiens word ingesluit en skoonmakers het hul eie sleutels vir die eenhede. Te danke aan die groot erf sal jy privaatheid kan geniet in jou eie huis en daar is oorgenoeg plek vir die familie om saam te kuier. Die elektriese heining is 24/7 aangeskakel vir gaste se veiligheid.

Dumehlezi in Sodwana is perfek geleë vir gaste wat in die hartjie van Sodwanabaai wil ontspan. Dis ideaal vir skubaduikers, want hierdie baai is 'n weergalose duikplek in Suid-Afrika. Sodwanabaai is geleë aan die kus van St. Lucia-park met ongerepte strande en welige kuswoude met volop voëllewe en boksoorte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Dumehlezi
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Sodwana-Hoofweg, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dumehlezi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sodwana-Hoofweg, Sodwana, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab919f54437bf307ec08b1680278308313ec450c5538561cab0995bcb0c17f4c83469d0c9c9901d26183920b3101fb02319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Sodwana Main Road Sodwana 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.500834647918 32.586886754958