Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 12

Selfsorg
Dumela Flat 12
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel op die grondvloer het 'n balkon met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Tweede badkamer. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n ten volle toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Volle betaling word voor die inklokdatum vereis vir alle naweekbesprekings.
Basiese dienste is beskikbaar teen R100 per dag.
Volledige dienste is beskikbaar teen R150 per dag.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal in die gas se rekening terugbetaal word binne 10 dae nadat die breekskadelys ontvang is en daar geen skade of verlies is nie.
Daar is opsionele ekstras wat vooraf by die kantoor bespreek kan word.
Bring jou eie strandhanddoeke en ekstra badhanddoeke.
Dis is 'n troeteldiervriendelike oord, maar 'n skoonmaakfooi van R100 sal vir jou hondjie gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMzc1NWVjLTg1YTUtNGQ4Yi04ZjRlLTY2NzhlODY3ZWQ1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854023018311 30.378460241139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem