Dumela Flat 16

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R450-administrasiefooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Dumela Flat 16
Selfsorgverblyf.
Belasting en Ekstras
Volledige betaling word vooraf vereis vir alle naweek-besprekings.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 en 'n administrasiefooi van R450 is van toepassing per bespreking.
Daar is opsionele ekstras wat vooraf bespreek kan word by die kantoor. Dit sluit in:
Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saam. Aangesien Dumela Flat 16 troeteldiervriendelik is, sal daar 'n R50-ontsmettingsfooi gehef word vir gaste se klein hondjies.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Dumela Flat 16 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za