Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 18

Selfsorg
Dumela Flat 18
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel is op die eerste vloer geleë en dit beskik oor 'n balkon met skilderagtige uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede gedeelde badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is ook 'n eetkamerarea met stoele vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n sitkamerarea waar gaste kan ontspan en TV kan kyk op die platskerm-TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Volle betaling word voor die inklokdatum vereis vir alle naweekbesprekings.
Basiese skoonmaakdienste is beskikbaar teen R100 per dag.
Volledige skoonmaakdienste is beskikbaar teen R150 per dag.
Die akkommodasie sal geensins aan persone onder 21 jaar verhuur word tensy hulle deur 2 volwassenes vergesel word nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal terugbetaal word binne 10 dae nadat ons die breekskadedeposito-vorm teruggekry het en indien daar geen verlies of breekskade is nie.
Daar is opsionele ekstras wat vooraf by die kantoor bespreek kan word.
Gaste bring hul eie strand- en ekstra badhanddoeke.
Ons is 'n troeteldiervriendelike oord, maar 'n skoonmaakfooi van R100 sal gaste se hondjie/s gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rylaan & Marine Weg 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjMjk1M2M2LThkM2YtNDI2MC04YWMyLTQ4Mzc2ODI4ZDJiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.853944729403 30.378572893918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem