Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dumela Flat 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dumela Flat 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba in Margate. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge.

Die woonstel is op die grondvloer geleë en die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het stapelbeddens en 'n enkelbed. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Die oopplan-eetkamer en -sitkamer het gemaklike sitplek met 'n platskerm-TV met DStv-toegang (bring net jou eie slimkaart en dekodeerder). Rook is streng verbode in die eenheid.

Daar is skuifdeure wat op die stoep oopmaak, met 'n mooi uitsig oor die speelarea. Die kompleks het ook 2 braai-areas en 'n swembad, 'n plonspoel vir die kinders, 'n tennisbaan en 'n speletjieskamer vir gaste om te gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en ons is net 'n klein entjie weg van verskeie doendinge af, soos die Wild Coast Sun, die San Lameer Gholfbaan, die bekende Oribi Gorge Park asook die enorme groot swaai by Oribi Gorge.

Slaapplek

’n Bespreking by Dumela Flat 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Dumela Flat 6
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dumela Flat 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3N2UwMTA1LTE2NjItNGRjZi04OTNjLWQ0MGU4NDZlMDYwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 1 Manaba Beach Road & Marine Drive Manaba 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854038511257 30.3787368536