Dumela Flat 9
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 140
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Natasja L - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie waarde vir geld.
Hannetjie S - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig met die see se geluide in die agtergrond.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Manaba Beach Rd & Marine Drive 1, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom