Cannon Rocks Akkommodasie by Dune Dreams Self-catering | LekkeSlaap
+20

Dune Dreams Self-catering

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 502, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Dune Dreams Self-catering is 'n selfsorgvakansiehuis in Kaliforniese styl op die strand in Cannon Rocks. Dié huis bied see-uitsigte vanaf twee hoofslaapkamers, balkon, die leefarea en dek.

Die huis het 4 slaapkamers, waarvan 2 hoofslaapkamers volledige en suite-badkamers het. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die kinderkamer het 'n enkelbed en stapelbed. Die eenslaapkamerwoonstel (ingereken as vierde slaapkamer) onder die huis het 'n koninggrootte-bed en stapelbed om 'n jong gesin te akkommodeer. 'n Opslaan-bababed is op aanvraag beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas, ketel, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer, 2 slaapkamers en onderste woonstel is ingerig elk met 'n TV met 'n DStv-Hotelpakket, DVD-speler en klankstelsel in woonkamer. Die leefarea lei na 'n houtdek met gas-braaigeriewe en in die tuin is 'n meer windbeskutte, ingeboude braaiplek vir hout- en houtskoolvuur. Dune Dreams bied maklike toegang tot die strand en kinders kan reg voor die huis op die sandduine speel.

Die strand bied gaste die geleentheid om die wild te bewonder. Gaste kan kyk hoe die bedreigde swart tobies op die strand broei, bosbokke word soms op die strand gewaar, walvisse en dolfyne is dikwels reg voor die huis in die diepsee. Daar kan op eie risiko reg voor die huis geroei en geswem word, geen lewensredders beskikbaar. Die water is baie vlak tydens laagwater en 'n groot sandbank 100 m agter die rotsriwwe beskut die swemplek teen seestrome tydens hoogwater.

Slaapplek

’n Bespreking by Dune Dreams Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Dune Dreams Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Alice-straat 502, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dune Dreams Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-straat 502, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbgcdj548KkZSCW3TCwpdnGeMUodiJ0vBPo2UoYvyMc4aMrDVNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 502 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.745472 26.556123
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za