Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dune Lofts 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Straat, Dune Lofts 8, East Bank, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Dune Lofts 8 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 7 gaste in East Bank, Port Alfred.

Dié huis het meer as een verdieping en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die solderkamer het 'n enkel- en dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Rook word nie in die huis toegelaat nie. Die huis het 'n alarmstelsel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Dune Lofts 8 is 2 km vanaf East Beach waar gaste kan swem, branderplankry, kajakroei, kanovaart, visvang, strandsnuffel en walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Dune Lofts 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • High Straat, Dune Lofts 8, East Bank, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Straat, Dune Lofts 8, East Bank, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79eb720c92735580b15b434b79aeae781d2af9edcbe67bbfa15f857f2f1da3ffb3283a926fd3512ea27fd74292a43ffbcdcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) High Street Dune Lofts 8 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.588382 26.908634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem