Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunes Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes-oord, P0394-pad, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dunes Escape bied privaat selfsorgverblyf in die bekende The Dunes Resort-kompleks.

Dié dupleks-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat die asemrowende Tuinroete wil verken.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea en kombuis lei na 'n privaat tuin. Die eenheid het parkeerplek en 'n ingeboude braai.

Die eenheid is 5 minute se stap vanaf Keurboomstrand se hoofstrand. Gaste het direkte toegang na die strand deur die natuurreservaat. Die kompleks het toegangsbeheer, privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en 2 gemeenskaplike swembaddens.

Rook is binnenshuis verbode.

Die DStv Stay Essentials-pakket is beskikbaar, en WiFi word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Dunes Escape sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Dunes Escape
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • The Dunes-oord, P0394-pad, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dunes Escape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Dunes-oord, P0394-pad, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87ab5cdfbfd9c0d834db5373d25245a1612150b0b4b4099f1c32e8cc140ef7b8f16f12711564226be9432f3126129bf44ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 The Dunes Resort P0394 Road 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.010734859288 23.421623734