Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunford's Loft

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomasstraat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dunford’s Loft is in die dorpie Himeville in die Suidelike Drakensberge van KwaZulu-Natal net 5 km van Underberg af geleë. By Dunford’s Loft ervaar gaste vriendelike gasvryheid in 'n ontspanne omgewing met pragtige uitsigte oor die uKhahlamba-Drakensberg Park, 'n Wêrelderfenisgebied net 'n paar kilometer daarvandaan.

Die verblyf bestaan uit verskeie selfsorgkothuise met gerieflike slaapplek vir paartjies, enkellopendes, gesinne of groepe. Handdoeke, beddegoed, toiletpapier en basiese tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Elke kothuis het 'n kaggel en 'n gratis boks vuurmaakhout word voorsien.

Die perseel is volledig omhein en het 24 uur-toegangsbeheer en gewapende reaksie.

Gaste kan 'n Sanipas-toer doen. Dit sluit 'n besoek aan die hoogste kroeg in Afrika of 'n daguitstappie na Mokhotlong in. Gaste het egter hul paspoorte nodig hiervoor. Uitstappies kan namens die gaste gereël word. Ander doendinge in die omgewing sluit voetslaan, begeleide rotskuns-toere, tjoepry in die rivier, perdry, forelhengel, kanovaart, tennisspeel, rolbal en gholfspeel in. Die omgewing het 'n wye verskeidenheid gesellige kroeë, restaurante, kitskosrestaurante, huishoudelike nywerhede, plattelandse kombuise, diereplase en die Himeville Museum -Suid-Afrika se beste plattelandse museum.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 93 resensies vir Dunford's Loft
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Thomasstraat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dunford's Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomasstraat 73, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMGUyZmYxLTkwNDYtNDFlMy1hNjVmLTE2MjQ2MTFhNzU3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 73 Thomas Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.742621689023 29.513054460313