LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunkirk | LekkeSlaap
+18

Dunkirk

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkirkweg 33, Salt Rock, 4310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dunkirk is 'n pragtige woonstel in Salt Rock aan die Dolfynkus met 'n pragtige see-uitsig en ruim leefarea. Soos gaste instap by die woonstel, verwelkom moderne en plattelandse dekor hulle met hoë houtplafonne en 'n balkon met 'n panoramiese see-uitsig.

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ruim instap-badkamer met 'n groot stort en glasvenster om die uitsig te geniet. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer. Elke kamer het lugversorging.

Die woonstel is ruim en oopplan en die ten volle toegeruste kombuis het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n leeshoekie by die ingang en 'n pragtige eetarea en gemaklike sitarea wat uitkyk oor die balkon en see.

Dunkirk is binne maklike bereik vanaf 2 strande en naby die nuwe Salt Rock City winkelsentrum. Dit is ook naby die Hoofstraat in Salt Rock wat spog met verskeie restaurant, kroeë en kafees.

Slaapplek

’n Bespreking by Dunkirk sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Dunkirk
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Dunkirkweg 33, Salt Rock, 4310, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dunkirk het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkirkweg 33, Salt Rock, 4310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKu1MfXrYahdFMKzGxBeNsGjQ1AIXMFveE0dUWOX3vV445cVMj7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 33 Dunkirk Road Salt Rock 4310 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.4963 31.23933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!