Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunning Country House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R617/Underberg-pad, Afrit 99 vanaf die N3, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R975 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dunning Country House bied bekostigbare, luukse verblyf in 'n pragtige en rustige omgewing op 'n werkende plaas. Die plaas is naby Hilton, net 3 km van die N3 af, en net 20 minute se ry van Pietermaritzburg af.

Verblyf word aangebied in verskeie dubbelkamers en 'n verskeidenheid kothuise, sowel as sommige kamers wat gebruik maak van gemeenskaplike geriewe.

Die plattelandse huis is ideaal vir gaste om die Midlands Meander te verken, plaaslike kunsklasse te benut, of geleenthede by te woon soos die Midmar Mile, Comrades Marathon, Hilton Arts Festival, Art in the Park, Duzi Canoe Marathon of The Royal Show.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Dunning Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charlet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Jaar gelys 9

Ligging

  • Langs die R617/Underberg-pad, Afrit 99 vanaf die N3, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dunning Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R617/Underberg-pad, Afrit 99 vanaf die N3, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28abe27826c4496a881d3957d31ea8df05128799d8695d96f842ddcfbec614989a4c9ee508aaecaf1d00bfadd4e4cfb8f0f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Off the R617/Underberg Road Exit 99 off-ramp on N3 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.529297 30.221631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem