Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunn's Haven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galwaystraat 108, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dunn's Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Scottburgh naby kruideniersware- en ander winkels, Scottburgh se strand en die Scottburgh-gholfklub. Daar is 2 oulike woonstelletjies met 'n uitsig oor 'n binnehof waar gaste skemerkelkies of ontbyt kan geniet.

Die oopplan-woonstelletjies bied slaapplek aan 2 volwassenes wat deel of 2 volwassenes met 2 kinders onder die ouderdom van 12. Die woonstelletjies het 'n oopplan-uitleg. Die onderste eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n sitkamer met 'n stapelbed. Die boonste eenheid het ook 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Elke woonstel het 'n oopplan-kombuis, 'n sitkamer, ingeboude kaste, linne en badhanddoeke. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad.

Dunn's Haven is sentraal geleë en bied die ideale basis aan gaste wat Scottburgh en KwaZulu-Natal se Suidkus wil verken. Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit gholf, duik, wild- en natuurreservate en inkopies in. Die verblyf is ideaal vir paartjies of klein gesinne.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Dunn's Haven
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • Galwaystraat 108, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dunn's Haven het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galwaystraat 108, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiZGI0YmYyLWU4YjQtNDkxNS1iNGY1LWEyODY5NGRkMTQwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 108 Galway Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.285460772215 30.752567490877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem