Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunranch House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Dunranch House
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Enkelreisiger

Knus, maar heeltemal voldoende.

Dunranch House was baie professioneel van bespreking stadium regdeur tot my vertrek. Ek het 2 nagte oornag terwyl ek aan die Midmar Myl deelgeneem het en die bachelor woonstelletjie was ideaal vir my behoeftes as enkelreisiger. Die naby-gelee kragopwekker het met load shedding outomaties aangeskakel sodat daar geen sigbare kragonderbreking was nie en het deurentyd bedryf tydens loadshedding en daarna weer afgeskakel. Elke aand is 'n verpakte ontbyt voorsien wat ek baie waardeer het, aangesien ek elke oggend vroeg sou vertrek. Daar is ook 'n sterk gevoel van veiligheid en sekuriteit op die perseel. Ek kan definitief Dunranch House aanbeveel aan ander reisigers en sal self weer graag daar wil tuisgaan sou ek weer aan Midmar deelneem. Baie dankie aan Shelley, Londeka en die span by Dunranch House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Enkelreisiger

Genotvol.

Baie moeite gedoen. Selfs 'n verpakte ontbyt gegee omdat ek vroeg moes uitgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 1 aand geslaap voor Comrades, ontbytpakkie was 'n bonus.

Baie goed geleë van City Hall af vir Comrades.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene H
Enkelreisiger

It was great. Professional. I would definitely recommend it.

Thank you for a great stay. Quiet and spacious. Professional staff. Had everything I needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf en goeie, vriendelike diens.

Kamers was ruim en skoon. Diens was vriendelik en goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Besigheidsreis

Business trip.

I stayed for a night on business. The staff were friendly and helpful. The room was clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunranch House se terugvoer

Hi Michelle,
Thank you for your feedback, we look forward your next stay with us.
Regards, Dunranch House.

Dunranch House
Judy S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S
Saam met vriende

Very pleasant place to stay.

Greeted on arrival, friendly staff. Room was well maintained and comfortable. Breakfast was served fresh every morning, and there was a variety to choose from.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Besigheidsreis

Slegs oornag.

Beste waarde vir geld wat ek nog beleef het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Howickweg 66, Wembley, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8552fc99979eee0400e87acbaa81807f4718ed9f19fb6ee88df9e03074e1ffed21dd39effca4137edc3b5df32e8948c5c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 66 Old Howick Road Wembley 3200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5830841 30.3377003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem