Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunroamin Safaris

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 87 resensies vir Dunroamin Safaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ben K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ben K
Gesin met tieners

Lekker as dit stil is.

Aankoms, dak het gelekkig op drie plekke, hoofslaapkamer se bad het gelek, twee slaapkamer se stort het oorgeloop. Daar was 'n TV in die eenheid, maar dit is verwyder en die dekor is oor braker geplaas. Vir die prys wat ons betaal het, is ek teleurgesteld. Skoonmaakdiens was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dunroamin Safaris se terugvoer

The rainy season started when the clients were staying with us. You can only see if the roof is leaking with heavy rain and it can't be fixed properly with clients staying in the chalet. A back-up plan was made to try and stop most of the leaking. The bath didn't leak. If you put too much water in the bath and it goes into the overflow, it will leak as it will go straight onto the floor through that. This is a case of overfilled bath tub. The TV was never present in this unit since 7 years back, yet the stand was covered with decor, which is not supposed to be removed by a client. (Please see the description in the chalet). No TV is mentioned.

Dunroamin Safaris
Martinette K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige wegbreek bestemming.

Dit was 'n heerlike wegbreek! Baie goed ingerig met alles wat mens kan nodig hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guy P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, a good place to unwind.

Was wonderful, thank you for being a wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmaie C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best value for money I have had in years, from the accommodation to the staff was excellent.

This is a must stay you will not be disappointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 Star quality treatment! From arrival to when we left they made sure we are comfortable. Obert and Fran's welcomed us and Obert also helped to unpack car and made sure we got everything we need. Chalet is beautiful and very clean. Saw lots of wild on our game drive. Will definitely go back again.

Best stay ever. Loved everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K
Saam met vriende

Fantastiese tyd saam die familie gehad.

Die plek is baie goed ingerig, netjies en baie modern. Die mense is baie vriendlik en gasvry. Ons het die genot gehad om 'n paar diertjies te sien. Ons het as 'n familie baie lekker gekuier en goed uitgerus op hierdie pragtige plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, puik kliëntediens, puik akkommodasie, puik veiligheid.

Met ons aankoms het Obert ons ingewag by die elektrifiseerde hek en gesê ons moet hom volg na ons chalet met ons motor. Obert is 'n stukkie goud vir die Lodge-opset. Jy kon op sy knoppie druk vir die 4 nagte wat ons daar gebly het as jy enigiets wou weet of laat gebeur. Die eienaar, Frans, is ook 'n vriendelike gasheer wat als sal doen vir sy gaste. Die chalet het meer as genoeg aan ons verwagtinge voldoen, 2 ruim moderne slaapkamers en 2 badkamers. die buite privaat storte is iets anders en genotvol. Groot kombuis het alles wat 'n mens nodig het. Licence, die drywer wat ons wild gewys het, is ook 'n aangename persoon en geniet sy werk. Die groot chalet met sy eie swembad en buite Jacuzzi was 'n lekker tydverdryf so in die bos. Obert het elke laatmiddag hout gepak en aangesteek vir die aand se baai, 'n lekker bederf. Ons kan nie wag om 'n volgende keer weer die lodge te besoek nie, dalk hierdie keer met meer vriende saam met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie vir wegbreeknaweek.

Hier kry mens rus en vrede en die mense is baie hulpvaardig. Kon heerlik stap en fietsry op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Bosveldkuier.

Asemrowend, op 'n skaal van 10 gee ek 'n 11.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was meer as wat ons verwag het Frans en Obert is 2 wonderlike mense wat ons laat tuis voel het vandat ons daar aangekom het. Uitstekende diens, en kan nie genoeg vir 'n mens doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize D
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek by 'n pragtige plek.

Ons het in Honeybadger Chalet gebly. Die plek is pragtig, skoon en baie gerieflik. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer teruggaan. Baie dankie Frans en personeel. Julle diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonique M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonique M
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek.

Ek beveel die Honey Bush-eenheid sterk aan. Dis 'n baie netjies eenheid, dit het sy eie swembad en jacuzzi en redelik privaat. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Baie rustige en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvryheid.

Eenheid was perfek. Baie privaat en jacuzzi was wonderlik. Werkers en bestuur ongelooflik gasvry en baie goed opgelei. Het ons verblyf baie lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met klein kinders

Ons was woonagtig in die Honeybadger Chalet. Baie ruim, skoon en modern. Die eienaar en sy spanlede is baie vriendelik en behulpsaam en help graag met enige versoeke. Ons was baie tevrede met ons verblyf! Sal beslis weer gaan.

In Honeybadger het ons ons eie privaat Jacuzzi gehad, asook 'n swembad. Elke slaapkamer het 'n bad, toilet, buitestort en aircon. Daar is 2 braai-areas, een voor die huis en een agter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Ontspannend, rustig.

Wat 'n lekker naweek weg saam met die gesin by Dunroamin Safaris. Dankie aan Frans en Orbit vir jul puik gasvryheid en diens. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Was baie lekker en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike kuier in die Bosveld.

Ek en my man is Dunroamin toe vir ons 20ste huweliksherdenking en vandat ons daar aangekom het was dit absoluut 'n wonderlike tyd daar. Van die pragtige verblyf tot die naggeluide was vir ons 'n kosbare "memory". Frans en sy span weet hoe om hulle gaste welkom te laat voel. Ons gaan vir seker terug soontoe, die keer sonder 'n rede vir ons besoek. Sommer net omdat dit so lekker is daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tea R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in die natuur, en verblyf so gerieflik.

Dankie aan Frans en Orbit vir jul puik gasvryheid. Dit was 'n ongelooflike naweek wegbreek! Ons kom definitief weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, hulpvaardige personeel. Ongelooflike natuurskoon. Rustige atmosfeer.

Wat 'n prentjiemooi plek. Ons het die naweek so geniet, weg van alles. Die eienaar en sy vrou se vriendelikheid het sommer nuwe vriende van hulle gemaak. Ons sal beslis weer gaan en die familie saamneem. Dankie Frans en Vicki vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek onder die son.

Volpunte vir alles aan Frans en sy span - ons het die kuier by julle (weer) baie geniet. Dankie vir al die moeite wat julle doen om mense rustig en welkom te laat voel by julle pragtige plek. Ons beveel Dunroamin Safaris aan vir enige iemand wat hul siele moet gaan hervul. Sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B
Gesin met klein kinders

Droomnaweek in die bosveld.

Ons het 'n ongelooflike wegbreek gehad. Die Honeybadger chalet is so goed toegerus. Die diens was besonders, die privaatheid, welkom en die fasiliteite was die naweek se hoogtepunt. Ons sal definitief weer oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning lodge en mense!

Wat 'n amazing plek in die bos! Obert ontmoet jou by die hek en vat jou na die mooiste huisie waar jy in luuksheid verwelkom word! Dit was my verjaarsdag, Frans het 'n spesiale bottel rooiwyn vir ons gegee om geluk te wens. Hy het kom groet die volgende oggend en gesê ons moet sê as iets skort. Prince was net so awesome met die game drive, ons het alles gesien wat daar op die plaas is, was baie blessed! Ons gaan vir seker weer kom kuier! Baie dankie vir julle gasvryheid en mooi plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweekwegbreek vir ons huweliksherdenking.

Ons verwagtinge is ver oortref, baie mooi geriewe en pragtige natuur! Ons was vreeslik bederf deur die personeel. Regtig niks sleg om te sê nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, rustige naweek weg kuierplek.

Die rustige atmosfeer, vroegoggende wildbesigtiging en dan miskien die twee chalets naaste aan die Hoof Lodge as hulle die swembad kan deel. Nader aan Desember sal dit nodig wees. Anders wonderlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S
Gesin met klein kinders

Altyd 'n plesier.

Nogmaals dankie vir alles, dis altyd 'n plesier om by julle te kom kuier. Ons geniet die rustigheid sowel as al die hulp wat ons van die personeel ontvang. Almal is altyd so behulpsaam en vriendelik. Dankie Orbit en Frans vir julle gasvryheid. 10 uit 10 vir julle plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renato B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renato B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier!

Dankie aan die hele span daar, alles was uit die boonste rakke. Sal dit enige tyd weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die plek en chalets is mooi, skoon, netjies en dit is baie rustig en absoluut waarde vir geld. Obert was ook baie vriendelik en sy gasvryheid was puik. Definitief 'n plek om te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S
Gesin met klein kinders

Wow!

Al wat ek kan sê is wow! Julle het definitief ons verwagtinge oortref. Sable is tops, van netheid tot gasvryheid, daar is nie 1 ding wat kortgekom het nie. Definitief ons gunsteling bosplekkie vir seker. Baie dankie Frans en Orbert vir al julle moeite en vriendelikheid, julle sal ons vir seker weer sien. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia B
Gesin met klein kinders

Goed toegerus in 'n pragtige omgewing.

Pragtige omgewing weg van die stad se lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek en waarde vir geld.

Eienaar en staff baie vriendelik en gaan uit hulle pad om die verblyf te vergemaklik. Rustige bos en die diere in die natuur om mens. Beslis 'n aanbeveling. Dunroamin, julle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky W
Gesin met tieners

A hidden gem in the bushveld.

From the time we arrived, Obert treated us like royalty .He is the most friendly, polite, intelligent person I have had the privilege of meeting. He worked tirelessly to ensure our weekend was amazing. David who took us on a game drive was amazing and friendly, doing his best to spot the 2 giraffe I so desperately wanted to see.The Jacuzzi was incredible, fire pit an added treat. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizle D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike plekkie. Ek het rerig niks om oor te kla nie, dit was net wat ons nodig gehad het! Als wat ons nodig gehad het was daar! Ons sal beslis weer' n naweek daar spandeer! Dankie vir julle gasvryheid! Meer as 5 sterre werd!

Ons het rerig niks om oor te kla nie, dit was net wat ons nodig gehad het! Als wat ons nodig gehad het was daar! Ons sal beslis weer' n naweek daar spandeer! Dankie vir julle gasvryheid! Meer as 5 sterre werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome verby.

Dit is die eerste keer dat die plek mooier lyk as die foto's op die site. Dit is 'n baie baie mooi plek, die staff is vriendelik verby. Almal laat jou so op jou gemak voel. Ek sal beslis weer soontoe gaan. Dit is by ver nog die lekkerste plek waar ek al was. En dit is beslis waarde vir jou geld. Baie dankie aan almal by Dunroamin vir 'n awesome Valentynsnaweek, ek en my vrou het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, baie rustig en lekker gerus.

Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marize R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis!

Dit was n onvergeetlike naweek. Het so lekker gerus en die personeel was uitmuntend en so vriendelik. Ons het nie nodig gehad om ’n vinger te lig nie. Dunroamin sien ons vir seker binnekort weer. Die jacuzzi onder die sterre met die njalas wat om jou wei is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie lekker gerus. Baie mooi plaas met baie wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry F

Heerlike plek om familie byeenkomste te vier.

Baie netjies en great waarde vir geld. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met klein kinders

Absoluut ongelooflik!

Wat 'n fantastiese plek! Ons het onsself gate uit geniet. Dit is super netjies, die diens was ongelooflik en die ontvangs deur Obert was uit die boonste rakke. Hierdie plek is regtig 'n weggesteekte skat. Die Honeybadger chalet het alles wat jy moontlik aan kan dink en nog meer. Goeie kwaliteit linne word voorsien en die huisie word daagliks gediens. Baie dankie vir fantastiese verblyf Frans. Julle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelma O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike naweek!

Graag wil ons aan Frans en sy span baie dankie sê vir hul vriendelike ontvangs en vir 'n wonderlike wegbreek naweek wat ons kon geniet. Die stilte en prag van Dunroamin was 'n belewenis. Ons sal Dunroamin met 'n geruste hart aan enige toekomstige gaste aanbeveel. Dit is voorwaar 'n bestemming waarheen ons vir seker sal terugkeer. Dankie Frans en span. Julle het 'n wenresep daar beet. Mag jul oorval word van toekomstige gaste om dit wat ons beleef en ervaar het ook te kan beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriel P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Watching wildlife under the stars in a Jacuzzi.

What more do you want to know. We were literally watching wildlife under the stars, while in a Jacuzzi. Why have you not booked yet? Do it. The place is more than big enough, all amenities are taken care of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was privaat, baie lekker en mooi.

Dis ‘n lekker rustige omgewing en alles is mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek saam gesin in die bos!

Dunroamin sal my en my gesin weer sien. Verblyf is skoon, netjies en alles wat nodig is, is daar. Daar is niks te veel moeite vir die bekwame staff van Dunroamin nie! Frans, die eienaar en sy voorman Obert, is aangenaam, vriendelik en regtig behulpsaam! Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caitlin M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin M
Gesin met klein kinders

Just what we needed!

We had an amazing weekend away from the city. We were welcomed by hosts Frans and Vicky, and felt welcome from the first interaction. The chalet was clean, comfortable, and beautifully decorated and had all we needed! The view, the quiet atmosphere, the Jacuzzi, the boma area were all exactly what we were looking for. We will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die bosveld.

Dankie vir jou gasvryheid en goeie gebaar Frans. Dit was my en vroulief se huweliksherdenking en ons was aangenaam verras met 'n bottel sjampanje in die chalet. Ons het dit opreg waardeer. Die chalet was baie skoon en netjies met geen tekortkominge nie. Ons sal sonder twyfel weer by Dunroamin tuisgaan. Dankie vir alles, Frans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernes S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring en ons sal beslis weer hier 'n draai kom maak.

Dunroamin Safaris se eenhede is baie luuks en is toegerus met als en meer wat mens kan benodig. Die personeel is besonders vriendelik en gaan uit hul pad uit om behulpsaam te wees. Ons het heerlik gekuier en sien uit om weer hier te kom draai in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janique V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janique V
Saam met vriende

Best. Time. Ever. Quiet and tranquil.

My bestfriend and I went on a girls getaway just before December season. We needed a break from the city and we were knocked out of our socks when we arrived. We loved the place and Obed was so helpful and kind. It was a great stay would definitely go again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste. Tyd. Ooit. Stil en rustig.

Ek en my beste vriendin het net voor Desember-seisoen weggebreek. Ons het 'n breuk van die stad nodig gehad en ons is baie aangenaam verras toe ons daar aangekom het. Ons was mal oor die plek en Obed was so behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n goeie wegbreek sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus P
Gesin met klein kinders

Baie rustig.

Ons het baie lekker gebly, was net te kort. Sal dit aanbeveel as mens wil weg kom van geraas van stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C
Gesin met klein kinders

Luukse, bekostigbare bosveldoase.

Ons drie aande by Dunroamin was onverbeterlik. Ons het in Nyala tuisgegaan en was mal oor die eenheid. Dit is uitstekend toegerus en was baie netjies en skoon. Die heerlike bad, buitestort en plonspoel was groot gunstelinge. Die uitsig oor die watergat het ons beloon met pragtige sonsondergange en troppe Nyala's, Elande en Vlakvarkies het water kom drink. Ons het elke aand die jakkalse hoor huil en selfs leeus hoor brul. Dunroamin is afgeleë genoeg sodat mens die bosveldstilte kan ervaar en laat mens werklik voel asof jy uit die stadsgedruis ontsnap. Die gemeenskaplike kuierarea waar mens PVR het (nie dat ons televisie gekyk het nie, maar ek noem dit vir dié wat sou belangstel) asook 'n binnenshuise braai was heerlik tydens die een reënerige aand. My 21 maande oue seuntjie kon heerlik rondhardloop en speel in dié area terwyl ek en sy pa 'pool' gespeel het en die veerpyltjiebord op die proef gestel het. Obert se dienswilligheid en absolute passie vir sy werk is bewonderenswaardig. Hy het seker gemaak dat ons nie 'n vinger verroer om skottelgoed te was of netjies te maak nie en het ons plonspoel gereed gekry elke dag. Die eienaar, Frans het ook kom kennis maak en was baie gasvry. Dit was een van ons lekkerste vakansies en ek beveel Dunroamin Safaris ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L
Gesin met klein kinders

Lieflike plek sal enige tyd terug gaan!

Netjies. Skoon. Privaat. Gesellig. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n uitsonderlike plek sal definitief die plekkie weer besoek.

Mooi! Netjies! Uitsonderlik! Sal dit enige tyd weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cristelle L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend!

Dit was ongelooflik lekker. Puik diens en Obert was fantasties en behulpsaam. Baie privaat en ons het die Jacuzzi vreeslik geniet. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie C
Gesin met tieners

Absoluut hemels.

Baie dankie Frans en Obert vir julle gasvryheid. Ons het weereens lekker gekuier en gerus. Dunroamin is beslis waarde vir die geld. Ligging is goed en met 'n beeldskone natuur. Dit het heeltyd liggies gereën, maar dit was nog steeds vreeslik lekker. Die lodge is baie mooi en beslis wat ons nodig gehad het na die besige stadslewe. Ons het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

So relaxed environment and AMAZING staff.

We really enjoyed our stay. We were there for 2 nights and it really felt like we were rested out for weeks. The lodge is so beautiful and we had everything that we needed. Thank you to Celest and Obed for taking care of us, you guys are stars! We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en rustigheid.

Ons het die verblyf baie geniet, veral die privaat swembad en Jacuzzi, dit is voorwaar 'n treffer. As jy stilte en rustigheid soek is hierdie die plek om te kom bly. Plek is netjies en ruim en is ons baie vriendelik ontvang deur die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid, omgee en behulpsaamheid is ongelooflik.

Ons het die stilte en die dierelewe baie geniet. Dankie aan Frans, Vicky, Orbit en Silvester, julle het ons verblyf die hoogte ingevat Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk B

Dit was ongelooflik.

Vriendelik, gasvry, behulpsaam, netjies, skoon ... Die staf en eienaar het ons verwelkom of ons die enigste gaste op die plaas was vir die naweek. Hulle diens en hulpvaardigheid is uit die boonste rakke. Die wooneenheid was netjies, skoon en baie goed toegerus. Rustigheid in die bos kon mens nie meer voor vra nie. Baie goeie waarde vir geld, sal dit regtig aanbeveel as jy jouself weer wil vind en jou gemoed wil 'n "boost" gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 10 uit 10!

Baie dankie vir vriendelike diens. Die plek is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian W
Saam met vriende

Baie netjies en mooi.

Ons het 'n verskriklike lekker naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons drie dae se verblyf in Honey Badger was fantasties en privaat. Tydens ons aankoms was is ingewag deur Obit wat ons hulp tydens ons verblyf was. Alles, vanaf beddegoed, eetgerei, meubels, slaapkamers met buitestorte was pragtig skoon en netjies. Om nie eers te praat van jou privaat swembad en verhitte buitelug borrelbad nie. Die eienaar Frans het ons ook na afloop van die wonderlike reën op n wildrit geneem. Ons gaan vir seker weer. Dié keer saam met vriende want die gesamentlike kuierplek, vir dié wat wil, is uiters luuks en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B
Gesin met tieners

Great breakaway place for R&R.

The previous reviews do not do any justice to the new owners, place would be ideal for a group of people to take all three units and use the entire entertainment facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Ons het elke min daar geniet, my seuntjie van 2 jaar het die plek plat gery met sy fiets en was in trane toe ons moes ry. Die mense is so vriendelik, sal sommer gou weer terug wees vir nog 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Great value for money the only problem there is no cell signal in or near the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in die bos.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hospitality, comfortable and well appointed facilities, wide variety of game and relaxing safari atmosphere for a peaceful getaway.

We were warmly welcomed by our host on arrival and were settled into our very comfortable and well appointed cottage. After relaxing we enjoyed being taken on a late afternoon game drive by a knowledgeable guide. An evening braai in our own lapa rounded the day off and we fell asleep to the sound of frogs. An early cycle the next morning allowed us to get close to the game and afterwards we relaxed in our own plunge pool. I enjoyed the outside shower while my wife languished in a huge candle lit bath. Overall a very pleasant and relaxing weekend in the bush away from the city lights.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gasvryheid, gemaklik en goeie geriewe, 'n wye verskeidenheid wild en 'n ontspannende safari atmosfeer vir 'n rustige wegbreek.

By aankoms het ons 'n warm verwelkoming deur ons gasheer ontvang en na ons gemaklike, goed toegeruste kothuis geneem. Na ons 'n rukkie gerus het, is ons deur 'n kundige gids op 'n laatmiddag wildrit geneem. 'n Braai in ons lapa het die dag afgesluit en ons is deur die klank van paddatjies aan die slaap gesus. Vroeg die volgende oggend het 'n fietsrit ons die kans gegee om naby aan die wild te kom en na die tyd het ons ontspan in ons eie diep swembad. Ek het die buitestort geniet terwyl my vrou in die massiewe kersbeligte bad ontspan het. 'n Baie aangename en ontspannende naweek in die bos, weg van die stadsligte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia N
Gesin met tieners

Die huisie was baie gerieflik, skoon en netjies. Die omgewing baie rustig en die diens van personeel baie vriendelik.

Die huisie was baie mooi ingerig. Die linne was van hoë gehalte en die beddens uiters gemaklik. Dit was pragtig netjies en skoon en ek sal definitief weer daar bly. Dit was lekker privaat en stil en ons het die Jacuzzi vreeslik geniet. Dit was ook heerlik om te gaan stap in die bos alhoewel dit baie droog en vaal is op die oomblik. Enigste kritiek is dat daar 'n TV moet wees aangesien daar nie veel te doen is vir kinders nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het totaal ontspan.

Sal die plekkie vir enige iemand wat wil ontspan en wegkom van die gejaag aanbeveel. Selfoonsein was swak maar het daartoe gely dat mens die fone in die tas agterlaat en die omgewing wardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne-marie R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne-marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspannend!

Het dit werklikwaar geniet om hier te bly. Baie goed ingerig met privaat chalets wat meer soos 'n hotel voorkom as 'n chalet in die bos. Kan dit met graagte aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Wonderlike wegbreek vir 'n naweek!

Pragtige en baie gerieflike akkommodasie met alles wat in goeie werkende toestand is. Die opelug-stort verdien 10/10. Die braaimeester in ons familie was besonders beïndruk met die braai-area. Twee oumensies van 80 plus het dit terdeë geniet en ons sal definitief weer gaan kuier. Die wildrit word sterk aanbeveel en die swart rooibokbabatjie 'n ware hoogtepunt, so ook die Zambië-'sabels'. Personeel baie goed opgelei en 'n plesier om mee te kommunikeer. Frans Truter, eienaar, het ons persoonlik kom groet wat baie waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik heerlik.

Dit was 'n baie lekker naweek gewees. Ons het die swembad en Jacuzzi baie geniet, die Honeybadger is heel privaat en op sy eie, so dit was baie lekker. Die eenheid is binne baie goed ingerig, dit is 'n wonderlike atmosfeer. Ons het die wildrit baie geniet, ons het genoeg wild gesien. Die kliëntediens ontvang was uitstekend, alles is met 'n glimlag gedoen en geantwoord. Hulle kan dalk net 'n verversing aanbied op die wildrit, want jy ry 'n hele ent en dis mos warm. Die sein is baie swak, jy loop 'n paar meter en dan kan jy weer bel en so, maar dit is nie 'n probleem nie, want dan kan jy ten volle jou vriende, familie en kinders se aandag kry en hulle joune. En dit is waaroor 'n wegbreek mos nou gaan, om weg te breek van tegnologie en om te ontspan en rustig mekaar se geselskap te geniet. Dit was regtig 'n baie lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

As jy van die natuur hou en wil afskakel na 'n jaar is dit die ideale plek. Met die eerste rit het ons 12 wildsoorte gesien. Die diere was nie verwilderd nie. Ons het op een plek gestaan en kon die sebras, blouwildebeeste, rooi bokke en koedoes sien - almal binne 200 meter. Die goue wildebeeste op die buurplaas is iets om te sien en Sakkie het vir ons die swartwitpense van nader gewys. Ons het dit mooiste verskeidenheid voëls gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was hemels.

Die rustigheid was asemrowend hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delene S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S
Saam met vriende

Everything in the chalet is up to the standard advertised.

We had a wonderful time and will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelene D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n rustige bosveld ervaring.

Ons sal definitief weer daar gaan bly. Dit was 'n fantastiese ervaring. Die pragtige mense pas by Dunroamin. Met aankoms het ons dadelik tuis gevoel. Die eienaar en werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Weereens 'n pragtige plek waar die natuur weer waardeer kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer, pragtige stylvolle verblyf en vriendelike personeel.

Dit was heerlik. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is stylvol en baie goed toegerus. Ek sal beslis weer van dit gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice getaway for family and friends, not for a couple.

Stunning get-away for friends and family but not for a couple because it is not very private. Normally you want to be alone and romantic. Please take note that they ask R150 per person for a game drive and they only told us that after we had the game drive. But all in all it is a nice bushlovers getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanel S
Gesin met klein kinders

Ons het vreeslik verlief geraak op die plekkie.

Al veranderinge wat ons graag sal wil sien in die toekoms is dat hulle wel 'n plan maak om 'n TV in die eenhede te plaas, veral vir gesinne wat hulle privaatheid geniet en nie by die Lodge wil gaan sit en TV kyk nie en dat hulle die swembaddens/Jacuzzi's sal voorberei vir gaste. Ons is net bietjie teleurgesteld, want die rede hoekom ons eintlik daarheen gegaan het, was die privaatheid van jou eie verhitte swembad wat ongelukkig nie gewerk het nie. Die swembad was leeg en die warmwaterfasiliteit het nie gewerk nie en dis tog waarvoor jy betaal. Verder het ons die stilte en gasvryheid vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die verblyf is presies soos wat die foto's is. Baie goed ingerig en mens hoef net jou klere te vat en op te daag. Baie vriendelik ontvang, sal verseker weer soontoe gaan. Sal net verkies om meer wild te kon sien op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend!

Ons het die langnaweek by Dunroamin vreeslik geniet. Die Honeybadger chalet is pragtig en volledig toegerus met alles wat jy mag nodig hê. Die diens is uitstekend en die personeel is vreeslik hulpvaardig. Ons het die rustigheid in die pragtig natuurskoon vreeslik geniet. Ek kan Dunroamin beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon.

Het die tydjie baie geniet. Stil en natuurskoon, met 'n watergat, nie eers 100 m van ons chalet af nie, waar ons na die bokkies en vlakvarke gekyk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what was expected

The chalet was lovely and well equipped and very clean. However, the site says that there is a TV in the chalet we were staying in and there wasn't. There was a TV in the entertainment area and that was not suitable. It was a lovely place but my biggest complaint was that the lodge is a hunting lodge, which was not mentioned anywhere on their listing on TravelGround. Morally, I will not support hunting lodges and if I was aware of this I would not have booked and therefore because of this, would not return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Camilla H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Camilla H
Saam met vriende

Heerlike, rustige bosveld-atmosfeer. Baie privaat.

Die omgewing is pragtig en rustig, net die plek om weg te breek van die stad se gejaag. Ons was baie vriendelik ontvang. Die verblyf is so uniek net jammer dat die toestand van die linne aandag nodig het. Daar was net badhanddoeke. Daar was nie handdoeke vir die Jacuzzi nie. Nieteenstaande was dit heerlik om in die Jacuzzi te lê en na die sterre te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moipone M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moipone M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would come back again. Enjoyed our stay and what a wonderful service we received!

We enjoyed our stay at Dunroamin Safaris, would definitely go back without thinking twice!! The service was excellant!! We received what was promised to us, clean pool, jacuzzi, beautiful chalet, bedrooms with en-suit bathrooms, we were one with nature. Thank you Barry, Michelle and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike wegbreeknaweek in die bos.

Kon ontspan in gemak. Mense almal baie vriendelik. Eenheid baie skoon en lekker ingerig. Buitestort was die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luhan N - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luhan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Sien die sterre hieronder!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hamilton S - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamilton S
Saam met vriende

Great set-up to spend the whole week-end away from city life.

Exceeds expextations

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Krokodilrivierplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ae7dd9f7232b8453a4246f48ab7fc995e35680ac9595c20ca2cd7618dc4d79868bc379af8b92dfc7575e8eb2a96e28a4512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Portion 6 of farm Krokodilrivier Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.144756404791 28.268895149231
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem