Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunroamin Safaris

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Krokodilrivierplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dunroamin Safaris is in die wonderskone Waterberge geleë en bied 4 grasdak-selfsorgeenhede wat elkeen volledig toegerus is.

Die chalets het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, of altesaam 6 volwassenes. Elke chalet het 'n kombuis met 'n mikrogolfoondoond, tweeplaatstoof of vierplaatstoof en 'n oond, yskas, eetgerei, breekware, en koffie- en teemaakgeriewe. Ander geriewe sluit skottelgoedseep, vadoeke, koffie, tee en suiker in. 'n Komplimentêre sakkie vuurmaakhout word voorsien.

Elke eenheid het 'n braai en linne en handdoeke word voorsien. Die onthaalarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. 'n Kragopwekker is beskikbaar tydens beurtkrag en kragonderbrekings.

Dunroamin Safaris is 2,5 uur vanaf Johannesburg en 2 uur vanaf Pretoria geleë. Dis 25 km buite Vaalwater in 'n malariavrye gebied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 87 resensies vir Dunroamin Safaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Erfdeel 6, Krokodilrivierplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Dunroamin Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Krokodilrivierplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ae7dd9f7232b8453a4246f48ab7fc995e35680ac9595c20ca2cd7618dc4d79868bc379af8b92dfc7575e8eb2a96e28a4512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 Portion 6 of farm Krokodilrivier Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.144756404791 28.268895149231