LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dunstone Country House | LekkeSlaap
+66

Dunstone Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bovlei-pad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dunstone Country House is op 'n wyn- en vrugteplaas in die buitewyke van Wellington in die prentjiemooi Bovlei-vallei geleë. Dunstone Country House is 10 ha-plaas wat bekroonde wyne produseer en pragtige natuurskoon met 'n rustige atmosfeer bied.

Die plaashuis bied verblyf in 6 gaste-suites en 2 selfsorgkothuise. Die pragtig ingerigte gaste-suites is in die opgeknapte stalle geleë en bied uitstekende uitsigte op die berge en oor die wingerd. Elke suite het 'n privaat ingang, stoep, lugversorging, japonne, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n USB-koppelpunt. Elke suite het 'n en suite-badkamer en bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die gaste in die suites het toegang tot 'n lieflike gemeenskaplike gaste-sitkamer met 'n uitsig op die berge en oor die wingerd, en 'n randvloeiswembad. Die Vine-wittebroodsuite het sy eie privaat Jacuzzi, tuin, braai-area en 'n kaggel.

Die 2 selfsorgkothuise is Guava-kothuis en Acorn-kothuis. Guava is 'n tweeslaapkamerkothuis in die koejawelboord met sy eie swembad en braai-area. Acorn is 'n pragtige, romantiese wittebroodkothuis met 1 slaapkamer, sy eie plonspoel en 'n uitsig oor die tuin, wingerd en op die berge.

Elke kothuis het 'n kaggel, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kothuise is ook vir selfsorg toegerus en sluit elkeen 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolfoond in.

Die landgoed spog met 'n gesinsvriendelike bistro op die perseel en bedien heerlike, tuisgemaak plaas-etes. Geniet ontbyt en middagete, en 'n wynproe by die boetiekwynkelder. Gaste het die opsie om 'n ontbytmandjie by hulle kothuis te laat aflewer, of hulle kan dit in die laventel-teetuin met 'n uitsig oor die wingerd en op die Groenberg geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Dunstone Country House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bovlei-pad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dunstone Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Bovlei-pad, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801ef742d81f1da558df4d18344b7f699d1bae246fceae7bbcc8dbdf4873a7314d5c0d345173fb67d2368febe88386759934?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 12:00 -33.634815472966 19.059983678574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!