Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dunwerkin Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 5, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dunwerkin Self-Catering Accommodation is geleë in die prentjiemooi kusdorpie Kenton-on-Sea teen die Sonskynkus van die Oos-Kaap. Dit lê tussen die natuurskoon tussen die Bushmans- en Kariega-riviere en Kenton-on-Sea is halfpad tussen Oos-Londen en Gqeberha (Port Elizabeth) met 'n hele aantal natuurreservate, wildparke en watersporte.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Elke woonstel het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Elke woonstel het selfsorggeriewe soos 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Daar is ondervloerverhitting en plafonwaaiers is die leefarea en slaapkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler, WiFi, speelkaartjie, speletjies en tydskrifte.

Elke woonstel het 'n privaat stoep met braaigeriewe, patio-meubels, 'n infrarooi verwarmer en 'n afdak wat teruggetrek kan word.

Verblyf is ook beskikbaar in 'n enkelwoonstel vir 2 gaste. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Daar is ekstra geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n buitestoep met braaigeriewe.

Die perseel is omhein en het laserstraaksekuriteit in die tuin. Daar is ook 'n interkom. Die huis is gekoppel aan 'n gewapende reaksie-eenheid en daar is 'n toesluitmotorhuis, asook wasgoedgeriewe in die motorhuis.

Die verblyf is in 'n stil, afgesonderde area net 750 m van die Kariegarivier en -strandmeer en Kenton se Blouvlagstrand. Die ligging bied maklike toegang tot winkels en restaurante in die area.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir Dunwerkin Self-Catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Parkweg 5, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dunwerkin Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 5, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf47f8eca368f8246c7a5977dcb11cebc5a46fd185428654eaad99919f9e81d49a541a6f4a2c5b0aa7f2bc8a00484d6bcd7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 5 Park Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.682608308543 26.676363050938