by Duocunda 10 | LekkeSlaap
+17

Duocunda 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Ellis-rylaan, Duocunda 10, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Duocunda 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Port Edward en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n wegbreek van die stad se gewoel wil hê.

Hierdie duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n volledige gesinsbadkamer op die boonste verdieping en 'n ander badkamer met 'n stort op die onderste verdieping. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea op die onderste verdieping het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eet- en leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar.

Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n vol DStv-pakket. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n motorhuis, asook 'n ekstra parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Duocunda 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Owen Ellis-rylaan, Duocunda 10, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Ellis-rylaan, Duocunda 10, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19fc8e5bf86eec6c0a5c032473950488a7a6f31cd965435baaeeea02a02d913e53c8127c8a10d6a55d198ed02b6b9ff30ef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) Owen Ellis Drive Duocunda 10 4295 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -31.051060233604 30.226195645933
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem