LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durbanville Akkommodasie | LekkeSlaap
+149

Durbanville Akkommodasie

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi-boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Durbanville Akkommodasie is in Sontraal Heights in Durbanville geleë en bied 3 lieflike selfsorg-eenhede.

Al die eenhede is op dieselfde perseel geleë, maar is apart van mekaar en is totaal privaat met hul eie aparte parkering en ingange. Gaste kan die Rustic Retreat tweeslaapkamer-woonstel met slaapplek vir 5 gaste bespreek of die Shabby Chic tweeslaapkamer-woonstel met slaapplek het vir 5 gaste bespreek. Die ateljee-woonstel is ook beskikbaar. Al die woonstelle maak gebruik van behandelde boorgatwater vir stort en was. 20 L-drinkwater word voorsien wanneer gaste inteken.

Rustic Retreat beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. 'n Ekstra matras is beskikbaar vir 'n vyfde persoon. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die Shabby Chic tweeslaapkamer-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n privaat badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Ekstra dagbed is beskikbaar vir 'n vyfde persoon in die leefarea. Daar is 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat sitkamer.

Die ateljee-woonstel is 'n oopplan-woonstel op die grondverdieping met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n slaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Rook in die eenhede is verbode. Veilige parkeerplek is vir 1 mediumgrootte-motor beskikbaar agter 'n hek en addisionele parkeerplek is beskikbaar voor die hek.

Durbanville Akkommodasie is sentraal geleë naby verskeie winkels, restaurante en die Durbanville-wynroete. Die eenhede is 25 km vanaf Bloubergstrand en Stellenbosch, 33 km vanaf die stad en 55 km vanaf Franschhoek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Durbanville Akkommodasie
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Verdi-boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Gaste dink Durbanville Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
was R850
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi-boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2gLWm0eE3jUdAKriIYnEmNdSgC9RyreyJD0947vR3EywBHqGAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.837912304356 18.675898006117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!