LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durbanville Akkommodasie | LekkeSlaap
+149

Durbanville Akkommodasie

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Durbanville Akkommodasie
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Adele L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele L
Gesin met tieners

Small but enough for what we needed.

Come and go as you please, neat and close to all you need, highways and shop.

Marius D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles na ons smaak, die uitleg, argitektuur, spasie, meublement en bykomstighede.

Net 'n voorstel: Vir die baie koue wintermaande benodig gaste elektriese kombers/e. Die badkamer benodig ekstra hakies teen die mure vir klere. Julle plek is so pragtig dat ek en my vrou altyd weer sal terugkom wanneer ons vir familie in die Kaap kom kuier.

Durbanville Akkommodasie's terugvoer

Hi Marius.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons sal verseker aandag gee aan jou voorstelle. Ja, ek stem saam, hierdie was n besonderse koue winter gewees.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Durbanville Akkommodasie
Jj V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gemaklik behalwe vir badkamer wat baie klein, ongemaklik en onveilig is.

Die verblyf was baie netjies, skoon en gerieflik. Die badkamer is verskriklik klein en grens aan onbruikbaar en gevaarlik. Ongelukkig was daar geen afstandbeheer-eenhede vir enige van die lugreëling nie en die gasvuurherd kon nie gebruik word nie want dit was of stukkend of geen gas nie.

Durbanville Akkommodasie's terugvoer

Hi JJ. Ek kan aflei vanuit jou skrywe dat jy ontevrede is met jou tydjie hier by ons. Regtig jammer om te hoor dat jy ongelukkig is. Eerlik verstaan ek nie jou negatiewe kommentaar nie. Ja, die kamers het lugversorging in en daar is 'n gas verwarmer in leefarea, maar dit word nie geadverteer met dit nie. Dus, jy het nie betaal vir iets wat jy nie gekry het nie en het jy nie rede om ongelukkig te wees oor dit nie.

Die "onveilige" badkamer is ook 'n baie interessante opmerking. Dit is op standaard gebou en voldoen aan al die NHBRC se voorwaardes en vereistes. Ja, dit is klein, ook duidelik sigbaar op die plasing se fotos, so dit kon nie 'n verrassing gewees het nie.

Jammer ons kon nie aan al jou vereistes voldoen nie. Shabby Chic Apartment bly steeds baie goeie waarde vir geld vir enige iemand wat bekostigbare verblyf soek met die nodige luukshede.

Durbanville Akkommodasie
Carlett S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlett S
Saam met vriende

So gerieflik!

Ons het so lekker gebly! Alles wat mens nodig het - goed toegerus.

was R850
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
was R850
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
was R850
Vanaf R765
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdi-boulevard 15, Sonstraal Heights, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2gLWm0eE3jUdAKriIYnEmNdSgC9RyreyJD0947vR3EywBHqGAs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 15 Verdi Boulevard Sonstraal Heights 7551 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.837912304356 18.675898006117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!