LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durbanville Garden Cottage | LekkeSlaap
+7

Durbanville Garden Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Durbanville Garden Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Dit was so gemaklik met die kinders en werklik ideaal.

Die eenheid het lekker spasie en sy eie klein erf waar my seuntjie lekker kon speel. Dit is vir seker 'n plek waar ek weer sal wil woon.

Suzette V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie heeltemal wat ek verwag het nie. Dit was egter sentraal vir ons doel van verblyf vir 'n troue.

Mooi woonstel, goed toegerus, heerlike bed om op te slaap, vriendelike ontvangs en privaat. Baie trappies tot by die woonstel en geen sekuriteitsparkering - jou motor staan in die straat. My aanbeveling is 'n liggie by spieëlkas. Dit sou grimering en hare-blaas vergemaklik aangesien die kamerlig baie dof is. Krip in badkamer loop baie stadig uit. Ons het egter nie weer die gasheer gesien om dit onder hul aandag te bring nie.

Jg V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, geen klagtes, sal beslis weer daar bly wanneer ons weer in die Kaap is.

Sien sterre.

Beverley V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Super impressed alles wat 'n mens nodig het!

Dijonne D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dijonne D
Enkelreisiger

Perfek geleë.

Perfek geleë gastehuis. Beveel aan.

Simonia S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Simonia S

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik maak van hulle en aanbeveel vir familie en vriende.

Mary M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, bekostigbaar en gerieflik.

Ons sal definitief weer hier kom bly. Lieflike stil area en baie veilig.

Celia S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gemaklike, alles wat jy nodig het en meer verblyf, baie privaat, ons het ons tydjie daar baie geniet.

Hierdie kothuis is 'n lieflike plekkie en gemaklik naby inkopiesentrums, hospitale en dokters geleë. Netjiese, ruim en veilige verblyf met genoeg privaatheid. Die eenheid is ingerig met alles wat jy mag nodig kry gedurende jou verblyf. Baie dankie Lizna!

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoedstraat 81, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVirulZUTtzEasTVoYYFj10EdJH7rF4P4h5b8qln8HGY69j0R7z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 8 5 1 5 81 Goedemoed Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.82247 18.6728099
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!