LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Durbanville Verblyf | LekkeSlaap
+7

Durbanville Verblyf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Batisstraat 20, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Durbanville Verblyf bied gehalteverblyf in Durbanville. Dié area het winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n badkamer met 'n stort en/of bad.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek in die motorhuis en die eiendom het afstandbeheertoegang.

Durbanville is die ideale basis vanwaar jy Kaapse trekpleisters, soos die V&A Waterfront en die Kaapse Wynlande kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Batisstraat 20, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Batisstraat 20, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgZvdmp4nM6KOzqFlP3TeVyRvRtql0fowfA4BgVOOKCChogorrl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850  per nag (plek vir 4) 20 Batis Street Goedemoed 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.828992733089 18.668676566395
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!