LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dutch Corner | LekkeSlaap
+12

Dutch Corner

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ceresslot, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R468 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dutch Corner is 'n selfsorg-gasteenheid op die eienaar se eiendom in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die eiendom is naby talle winkels, restaurante, hospitale en ander geriewe in die omgewing geleë.

Dié gasteenheid het 'n privaat ingang en oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, asook 'n strykplank en -yster.

Die eenheid het 'n sluitkas vir waardevolle items. Daar is 'n TV met volledige DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die eiendom. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n geoutomatiseerde hek beskikbaar.

Dutch Corner is naby die N1, winkelsentrums, ongeveer 12 km van die Durbanville Wynroete af, 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, en 'n skilderagtige 30 tot 40 minute rit na verskeie historiese dorpe, wynlandgoed en wynproe-venues in die Kaapse Wynlande.

Slaapplek

’n Bespreking by Dutch Corner sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Dutch Corner
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ceresslot, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dutch Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ceresslot, La Rochelle, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKv7okG9wAzJDqcnMyvq78q0EHv7cPf5XEYY7bV6o2X6Lpk9RO9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R468  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Ceres Close La Rochelle 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.8811598 18.65652
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!